Design of a distributed satellite ground system

Barry, Richard Malan (2001-12)

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the development of a distributed ground support system to be used in the small satellite program at the University of Stellenbosch. A literature study was done to determine the current trends in ground support design. These trends are presented together with an analysis of the SUNSAT groundstation software. New technologies in the field of distributed systems are discussed and used in the design of a distributed ground support system. The design centres around a servicesbased architecture where services are distributed on the network. The design is evaluated according to attributes exhibited by effective distributed systems. Certain services were implemented to demonstrate the feasibility of the design. The implementations are discussed and suggestions are made for future improvements and fields of possible further study.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van 'n verspreide-grondstasie-sisteem vir gebruik in die Universiteit van Stellenbosch se satelliet-program. Eerstens is 'n literatuurstudie gedoen om die huidige verwikkelinge in die veld van satellietondersteuning-ontwikkeling vas te stel. Hierdie verwikkelinge word bespreek en gebruik om die SUNSAT-grondstasie sagteware te evalueer. Nuwe tegnologieë in die veld van verspreide stelsels word ondersoek en bespreek. Die ontwerp van die grondstasie is gebaseer op 'n verspreide dienste argitektuur. Die ontwerp word beskryf en geëvalueer aan die hand van kenmerke tipies van 'n effektiewe verspreide stelsel. Om die werkbaarheid van die ontwerp te toon, is sekere van die dienste geïmplimenteer, en die funksionering daarvan word bespreek. Voorstelle word ook gemaak oor moontlike toekomstige navorsing wat gedoen kan word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52180
This item appears in the following collections: