China's rise to superpower status : problems and prospects
Date
2001-03
Authors
Hoogbaard, Morne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The research assignment examines pertinent factors affecting the political, economic and
social landscape of the development of the People's Republic of China (PRC). Domestic
conditions within the PRC are influencing its foreign policy behaviour in the international
arena. The PRC's internal environment will thus determine the extent of its external
presence.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werkstuk bestudeer die relevante faktore wat die politieke, ekonomiese en sosiale landskap ten opsigte van die Republiek van China (PRC) se holistiese ontwikkeling beïnvloed. Omstandighede binne die Republiek beïnvloed die land se buitelandse beleidsgedrag in die internasionale arena. Dit sal dus regverdig wees om te sê dat binnelandse faktore 'n beslissende rol speel ten opsigte van hoe die land homself binne die globale arena hanteer.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
China -- Politics and government -- 1976-2002, China -- Economic policy -- 1976-2000, China -- Foreign economic relations, Dissertations -- Political science, Theses -- Political science