A systemic analysis of Thabo Mbeki's strategy to change the marginalisation of the global south
Date
2001-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study attempts to examine the chances that South Africa's President Thabo Mbeki has in
changing the unbalanced relations between the powerful countries of the North and the
marginalised developing world. In doing so, it investigates how the leaders of Northern
countries received the New Africa Initiative which was launched by a group of African heads
of states, including Mbeki, at the G-8 summit in Genoa in July 2001.
Unlike preceding works, this study takes a systemic perspective. The power relations in
international affairs are pointed out with specific consideration of South Africa's status as an
emerging middle power in the international system. Special recognition is furthermore given
to the question as to whether there is currently a global re-think under way about
globalisation, the ideology of neo-liberalism and the interaction with poor countries in the
global political economy.
The study comes to the conclusion that despite the fact that South Africa as a middle power is
subordinate to the powerful countries of the North when it comes to effecting global change,
and despite the outcomes of Genoa that do not indicate that an equitable global order is close,
there are considerable trends and developments visible which support what Mbeki is trying to
achieve. As a consequence, it is contended that his "Global Initiative" has a much better
chance of being successful than the plea for a New International Economic Order in the
1970s.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie poog om die volgende te ondersoek: die waarskynlikheid dat Suid-Afrika se President, Thabo Mbeki, die ongebalanseerde verhoudinge tussen die magtige lande van die Noorde en die gemarginaliseerde ontwikkelende wêreld kan verander. Gevolglik word gekyk in hoe die leiers van die Noordelike lande die "New Africa Inititiative", wat in Julie 2001 by die G-8 spitsberaad in Genoa deur 'n groep staatshoofde van verskeie Afrikalande (Mbeki ingesluit) bekend gestel is, ontvang het. Anders as in vorige studies, word 'n sistematiese benadering in hierdie studie gevolg. Spesiale aandag word verder geskenk aan die vraag of daar huidiglik 'n globale heroorweging onderweg is. met petrekking tot _globalisering, die ideologie van neo-liberalisme en die hantering van arm lande binne die globale politeke ekonomie. Die studie 'kom tot die gevolgtrekking dat daar merkbare neigings en ontwikkelinge is wat Mbeki se werk ondersteun. Dit is ten spyte van die feit dat Suid-Afrika, as middelrnag, ondergeskik is aan die Noordelike lande wanneer invloede op globale veranderinge ter sprake is, en nieteenstaande die gevolge van Genoa, wat geensins aandui dat 'n regverdige globale bedeling naby is nie. Gevolglik word geargumenteer dat hierdie "Globale Inisiatief' 'n beter kans het om suksesvol te wees as die pleidooi vir 'n "Nuwe Internasionale Ekonomiese Orde" tydens die 1970s.

Description
On t.p.: Master of Arts (International Studies)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001
Keywords
Mbeki, Thabo, International economic relations, Balance of power, Developing countries -- Foreign economic relations, Developing countries -- Dependency on foreign countries, Dissertations -- Political science, Global equity, Global political economy