An instrument to assess the fitness of field athletes with physical disabilities

Date
2001-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the validity of a series of physical fitness tests for athletes with disabilities competing in sitting throwing events in athletics. All athletes competing in sitting throwing events during the South African National Championships April, 2001, were asked to take part in the research study. A total of 74 athletes in the classes F33, F34, F52, F53, F54, F55, F56, F57 and F58 took part in the research study. All the athletes completed the tests selected for their specific class. Their tests results and their performance in the events at the South African National Championships were correlated to determine the validity of the physical fitness tests. Results of the study revealed the following: ol' Certain physical fitness components are more important than others for achieving good results in the sitting throwing events. ol' Upper body power is the best predictor of performance in all the events and classes. ol' Technique is as important a factor in good performance as is fitness. ol' South African athletes' technique needs improvement. It can be concluded from this study that physical fitness, in particular upper body strength and power, plays a major role in performance of athletes with disabilities competing in sitting throwing events. Many of the athletes are currently top performers rely more on their physical fitness than on good technique to achieve success. If these athletes can combine physical fitness with good technique, much better performances will achieved and the world will need to take even more note of South Africa's athletes with disabilities.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die geldigheid, van spesifieke fiksheidstoetse vir atlete met gestremdhede wat deelneem aan sittende velditems in atletiek, te bepaal. Al die atlete wat deelgeneem het aan sittende velditems tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe vir persone met gestremdhede, is uitgenooi om deel te neem aan die navorsingsstudie. Altesaam 74 atlete van die klasse F33, F34, F52, F53, F54, F55, F56, F57 en F58 het deelgeneem aan die spesifieke fiksheidtoetsprotokol wat vir elke klas opgestel was. 'n Pearson korrelasie is getref tussen die toetsresultate en die prestasie van elke atleet in die verskillende items tydens die Suid- Afrikaanse kampioenskappe, om sodoende die geldigheid van elke fiksheidstoets te bepaal. Die volgende bevindinge is gemaak: ./ Seker fiksheidskomponente (in sittende velditems) is meer belangrik as ander vir deelnemers met gestremdhede . ./ Prestasie in sittende velditems van al die klassifikasie groepe kan die beste bepaal word deur plofkrag in die boonste ledemate . ./ Korrekte tegniek is net so belangrik vir prestasie as fisieke vermoë . ./ Suid-Afrikaanse atlete se tegniek kan beslis verbeter. 'n Gevolgtrekking kan gemaak word dat krag en plofkrag van die boonste ledemate, van atlete met gestremdhede wat deelneem aan sittende velditems, 'n belangrike fisieke komponent is vir prestasie. Baie atlete wat tans toppresteerders is, presteer nie noodwendig omdat hulle die beste tegniek het nie, maar weens hulle fisieke vermoëns. Indien daaarin geslaag word om die tegniek en fisieke vermoëns van sittende veldatlete te verbeter, sal nog meer Suid-Afrikaanse atlete internasionaal presteer.
Description
Thesis (MScSportSc)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Physical fitness for people with disabilities, Physical fitness -- Testing, Dissertations -- Human movement studies, Theses -- Human movement studies
Citation