Acts of eating : the everyday eating rituals of female farm workers of color in the Western Cape

Matthee, Deidre Denise (2001-03)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In this qualitative study the significance of the everyday eating rituals of female farm workers of color in the Western Cape is explored. Eating and its associated activities are understood as embodied, social practices that are meaningful and meaning-making. It aims to address the gap left by mainstream psychology's scant attention to the subject matter. Furthermore, it is an endeavor to steer away from the dualistic path trailed by mainstream psychology's following of traditional western philosophical thought. Assuming a social constructionist approach, six transcribed interviews were analyzed using the grounded theory method. Three main themes are extracted from these texts: knowing, agency and community. The ritual of preparing food involves embodied knowing, which enhances the women's impressions of their capacities as transformative agents. This sense of agency is performed through other acts of eating within relational contexts. The link between eating rituals and notions of community is thus introduced, which opens the space to revisit the positions of women in the sites of the family and society.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie kwalitatiewe studie word die sinvolheid van die alledaagse eetritLiele van vroue-plaaswerkers van kleur in die Wes-Kaap verken. Eet en gepaardgaande aktiwiteite word beskou as beliggaamde sosiale praktyke wat betekenisvol en betekenisgewend is. Dit poog om hoofstroom sielkunde se gebrekkige hantering van die onderwerp aan te spreek. Ook is dit 'n poging om weg te stuur van die dualistiese trajek wat hoofstroom sielkunde navolg in die handhawing van die westerse filosofiese tradisie. Ses getranskribeerde onderhoude is ontleed vanuit In sosiaal-konstruksionistiese perspektief. Die analise maak gebruik van die "grounded theory" metode. Drie sleuteltemas is ge'identifiseer: om te weet, agentskap en gemeenskap. Die ritueel van kosmaak behels In beliggaamde vorm van weet wat bydra tot die vroue se gevoel van hul kapasiteit as transformatiewe agente. Die gevoel van agentskap word uitgevoer deur ander eethandelinge binne die konteks van verhoudings. Die skakel tussen eetrituele en idees oor gemeenskap word dus aangevoer, wat die ruimte skep om die posisies van vroue binne gesin en samelewing te herbesin.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52072
This item appears in the following collections: