William Fehr (1892-1968) and his contribution to the study of South African history and cutlure

Date
2000
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to establish which determining influences in the evolution of the valuable Africana collection in Castle Good Hope and Rust-en-Vreugd motivated the German Cape-born merchant William Fehr to build up his best-known achievement. The finding of this study is that Fehr was not lead by theories of art or Africana, but that his Collection carries a far more individual and personal character. The study is therefore basically biographical and shows the close relationship between Fehr's personal experience and views, and the values he tries to depict. This is traced, for example, in the life of William Fehr as a child and young man in Burgersdorp, Germany and London. It was found that contact with and appreciation of South African artwork, as with that of Europe, fascinated him. He was interested in all aspects of South Africa's peoples and cultures, developing thus a particular expertise. The Collection is a mirror of South African culture and history, offering a cultural meeting-place to all the land's inhabitants. Fehr wished thereby to improve the quality of life by focussing on the shared heritage, presenting a view of culture which embraced the complexities and rewards of commerce, social endeavour and the family. He did not build up the Collection through motives of financial gain, personal fame or political favour. For him, rather, it was a matter of personal contact with the land and its people. Also included are wildlife and the whole environment, not merely as static facts but as bridges between the past and the present. The William Fehr Collection was recently proclaimed a National Treasure. This view of culture and history is also to be found in Fehr's numerous activities in support of heritage conservation. He had been a moving force behind the preservation of the Old Malay Quarter in Cape Town. Fehr also translated from the German Ludwig Alberti's description of the Xhosa around 1800. William Fehr was given awards by academic bodies and historical organizations in recognition of his far-sighted appreciation of conservation. This study also demonstrates how Fehr's personal ideals came to be reflected in his Collection, which is in essence autobiographical.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met hierdie studie isom vas to stel wat die bepalende invloede in die ontwikkeling van die kosbare Africana-versameling in die Casteel de Goede Hoop and Rust-en-Vreugd was wat die Duitse Kaapgebore handelaar William Fehr gemotiveer het om so In unieke versameling op to bou. Die bevinding van die studie is dat Fehr hom nie deur teorië oor die kunste en oor Africana laat lei het nie, maar dat die versameling 'n veel meer unieke en porsoonlike stempel dra. Daarom is die studie basisbiografies en word die noue verband tussen Fehr se persoonlike ervaring en beskouinge en die waardes wat hy in die versameling probeer uitbeeld het, aangetoon. So byvoorbeeld word die lewe van William Fehr as kind and jongman in Burgersdorp, Duitsland en Londen nagegaan en word vasgesteldat die kulturele kontak met en verwondering oor die kultuurprodukte van Suid-Afrika, in vergelyking met dié van Europa, hom aangespreek het AI die mense an al die aspekte van die Suid- Afrikaanse historiese erfenis het hom geinteresseer en hieroor het hy In besondere kundigheid opgebou. Die versameling weerspieël daarom al die mense en kulture van Suid-Afrika se bydrae tot die land se historiese erfenis. Die Fehr-versamelingverteenwordig/nvisueleuitbeeldingvanSu id-Afrikaasdieontmoetingsplekvan baie mense en verskillende kulture. Daardeur wou hy die kwaliteit van lewe vir al die mense verbeter deur die aandag op hulle historiese erfenis te vestig. Dit het by Fehr om die kuns terwille van die geskiedenis gegaan, nie om die kuns terwille van die kuns nie. Daarom bied die versameling sy sieningvan kultuur asdie komplekse verweefdheid van ekonomiese aktiwiteite, sosialebedrywighede en die gesinslewe tot In eenheid. Fehr het in die opbou van die versameling nie finansiêle bevoordeling, persoonlike roem of politieke gunste nagestrewe nie. Die versameling was vir hom 'n persoonlike betrokkenheid by die land en sy mense, nie 'n poging om een of ander standpunt to bevoordeel of te verkondig nie. Daarom verteenwoordig die versameling 'n omsigtig berekende koherensie wat uitdrukking gee aan 'n persoonlike beeld en waardering van die Suid-Afrikaanse verlede wat inklusief en omvattend is. Dit sluit menslike aktiwiteite, die natuurlewe en die omgewing in asbesit wat nie tot 'n statieseerfenis behoort nie, maar brïïe iswat oor tyd en ruimte kommunikasie met die verlede moontlik maak. Daarom is die Fehr-versameling onlangs tot In nasionale skat verklaar. Hierdie siening van kultuuren geskiedenis word ook in Fehr se vele ander aktiwiteite in belang van erfenisbewaring weerspieël, wat in hierdie studie belig word. Hy was o.a. een van die bewegende kragte agter die bewaring van die Maleierbuurt en het die vertaling uit die Duits van Ludwig Alberti se beskrywing van die Xhosa uit 1800 moontlik gemaak. Sy vérsiendheid ten opsigte van bewaring het aan hom 'n hele aantal vererings van akademiese instellings en historiese organisasiesbesorg. Hierdie studie toon in besonderhede aan hoe William Fehr se persoonlike ideale in sy unieke versameling, wat in wese outobiografies is, ten onder gebring is.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Fehr, William, -- 1892-1968, Collectors and collecting -- South Africa -- History, Africana -- Collectors and collecting, Dissertations -- History
Citation