Verbs of existence in Tshivenda

Tshikalange, Khaukanani Wilson (2000-03)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000.


ENGLISH ABSTRACT: This study examines the Predicate Argument Structure (PAS) of the verbs of existence with special reference to transitive and intransitive verbs in Tshivenda. Chapter One is the introduction of this study. It states the purpose of study, theoretical framework, organisation of study as well as the predicate argument structure of the verbs of existence. representation (i.e.theta-roles) are also defined. The lexical - semantic A review of Chomsky's Government and Binding theory is given. The study also examines the different types of verbs of existence. Chapter Two of this study examines the arguments of verbs of existence. The external NP argument in subject position will be considered with the features [+animate] i.e. (humans and animal) or [-animate]. The interpretation of the example sentence of the arguments will also be given. Chapter Three examines the compatibility between verbs of existence and several syntactic operations. These possible operations include the locative inversion, locative alternation, location subject alternation, location instrument alternation, the benefactive and the locative. Chapter Four is the conclusion where the summary of the main contents of the previous chapters is given.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hiedie navorsing ondersoek die Predikaat Argument Struktuur van die werkwoorde van bestaan met spesiale verwysing na oorganklike en onoorganklike werkwoorde in Tshivenda. Hoofstuk Een is die inleiding van hierdie navorsing. Dit gee die doel van die studie, die teoretiese raamwerk, organisasie van die studie, sowel as die predikaat argument struktuur van die werkwoorde van bestaan. Die leksikaal semantiese representasie (d.i. die theta-roll e) is gedefinieer. Die aannames van Chomsky se Government en Binding teorie is gegee. Die studie poog ook om die verskillende vorms van die werkwoord van bestaan te gee. Hoofstuk Twee ondersoek die argumente van die werkwoorde van bestaan. Die eksterne argumente in onderwerp-posisie val saam met die kenmerke (+lewendig) d.i. (mense en diere) of (-lewendig). Die interpretasie van die voorbeeldsin is ook gegee. Hoofstuk Drie ondersoek die alternasies van die werkwoorde van bestaan en verskeie sintaktiese operasies. Hierdie operasies sluit in die lokatiewe inversie, -alternasie, -onderwerp alternasie, -instrument alternasie, die bevoordeelde en die lokatiewe. Hoofstuk Vier is die konklusie waarin 'n samevatting van die vonge Hoofstukke gegee word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL:
This item appears in the following collections: