The large mammal fauna from Klasies River

Date
2000-03
Authors
Van Pletzen, Liezl
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The large mammal faunal sample, excavated since 1984 from the Late Pleistocene Klasies River main site, was studied. There are 27 species in eight genera represented. The bovids from the LBS member (110 000 years) and the Upper member (70 000 years) shows an increase in grazers relative to the fauna from the SAS member (100 000 years). This confirms previous research. The study of body part frequencies does not confirm the selective transport of the carcasses of larger bovids or that scavenging played an important role in the accumulation of the fauna. It is concluded that availability of marine mammals were the attraction of the locality and that all size classes of bovids were actively hunted and their carcasses returned to the site. KEYWORDS: Klasies River, Late Pleistocene, large mammal fauna, hunting.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die groot soogdier fauna van die Laat Pleistoseen vindplaas Klasies River main site, opgegrawe vanaf 1984, is bestudeer. Sewe-en-twintig spesies in agt genera is verteenwoordig. Die bokke van die LBS member (110 000 jare) en die Upper member (70 000 jare) toon 'n styging in grasvreters relatief tot dié van die SAS member (100 000 jare). Dit bevestig 'n vorige ondersoek. Die bestudering van ligaamsdeel frekwensies van alle groottes bokke bevestig nie dat selektiewe vervoer van groter bokkarkasse plaasgevind het nie, of dat aas 'n rol in die akkumulasie van die fauna gespeel het nie. Die gevolgtrekking is gemaak dat die teenwoordigheid van marine soogdiere die rede was vir die keuse van hierdie vindplaas was. Alle groottes bokke is doelbewus gejag en hulle karkasse is teruggebring na die vindplaas. SLEUTELWOORDE: Klasies River, Laat Pleistoseen, groot soogdiere, jag.
Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Mammals, Fossil -- South Africa -- Klasies River Site, Klasies River Site (South Africa)
Citation