Modelling of dragline dynamics

Date
2000-03
Authors
Crous, Pieter Gobregts
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The utilisation ofDraglines to remove overburden in surface mining operations is often the process that determines the output of these operations. The bucket and its rigging have been identified as important components where design changes can improve the efficiency of the dragline. It is necessary to create a method to predict the dynamic behaviour of the bucket when various design changes are made to the rigging and the bucket. A rigid multibody dynamic method is formulated that can be used to predict the behaviour of any physical system that can be modelled as a set of connected rigid bodies. This multibody method is verified with analytic test problems and an experiment. A description is given how to use this rigid multibody dynamic method to model the dragline and predict the behaviour ofthe bucket during an operational cycle.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleepgrawe word gebruik in oppervlakmynbouaktiwiteite om die mineraal neerslae wat ontgin word te ontbloot. Hierdie proses bepaal baie keer die produksie van die mynbou aktiwiteit. Die sleepgraaf se bak en die takelwerk van die bak het 'n groot invloed op die sleepgraaf se werksverrigting. Om die bak se werksverrigting te verbeter is 'n metode nodig om die dinamiese gedrag van die bak te voorspel. In hierdie dokument word 'n metode beskryf waarmee die dinamiese gedrag van enige stelsel bepaal kan word, wat as 'n stelsel van onderling-verbinde onbuigbare liggame beskryf kan word. Die korrektheid van hierdie metode is getoets met behulp van analitiese sowel as eksperimentele metodes. Daar word ook 'n beskrywing gegee hoe hierdie metode gebruik kan word om die beweging van die bak tydens 'n tipiese werksiklus te voorspel.
Description
Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2000.
Keywords
Draglines, Buckets (Excavating machinery), Strip mining, Dissertations -- Mechanical engineering, Theses -- Mechanical engineering, Mining engineering -- Technological innovations
Citation