Mobile radio data network for documentation display

Du Toit, Rene (2000-04)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This product is designed as an educational tooL It was developed to make a classroom more organised. Better and easier communication between the teacher and the students can be established, as well as improved communication between different classrooms. The stand alone unit can be used anywhere because there is no wiring between this and the computer. It can be a big addition to the educational system, especially in places where books are not readily available for the students. The system consists of various components. These components are a computer, a stand alone unit and an interconnection for these two. The interconnection was incorporated with the use of radio links. At the computer side of the design, a windows interface was developed to enable the computer user to communicate with the stand alone unit user. The radio link was inserted to make the communication between the computer and the stand alone unit wireless. The stand alone unit consists of a keypad, liquid crystal display, serial port and a floppy drive. The serial port is used as connection between the stand alone unit and the radio links. It is possible to expand the system. The keypad can be replaced by a keyboard to enable the stand alone user to type and save data on the stand alone unit itself, and a hard drive might be added to increase the storage space. The inclusion of the floppy drive makes the system more compact and creates the possibility of transferring data by use of the floppy, which in tum does not limit a person to working only in one place.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdieproduk is ontwerp as 'n hulpmiddel vir die onderwys stelsel. Dit is ontwerp om 'n klaskamer meer georganiseerd te maak. Beter en makliker kommunikasie tussen onderwysers en studente word op hierdie manier verseker, asook verbeterde kommunikasie tussen verskillende klaskamers. Die alleenstaande eenheid kan enige plek gebruik word, aangesien daar geen bedrading is tussen die eenheid en die rekenaar nie. Dit kan 'n groot bydrae wees tot die onderwysstelsel, veral in plekke waar boeke nie so alledaags beskikbaar is nie. Die stelsel bestaan uit verskeie komponente. Hierdie komponente is 'n rekenaar, 'n alleenstaande eenheid en 'n verbinding tussen hierdie twee. Die verbinding tussen hierdie twee is met behulp van radio skakels gedoen. By die rekenaar kant van die ontwerp, is 'n rekenaar program geskryf wat die kommunikasie tussen die rekenaar en die alleenstaande eenheid beheer. Die radio skakel is ingesluit in die ontwerp om die kommunikasie tussen die rekenaar en die alleenstaande eenheid draadloos te hou. Die alleenstaande eenheid bestaan uit 'n miniatuur sleutelbord, vloeibare kristal vertoon, 'n serie poort en 'n slapskyf dryf. Die serie poort word gebruik as verbinding tussen die alleenstaande eenheid en die radio skakels. Dit is moontlik om die stelsel te vergroot. Die miniatuur sleutelbord kan vervang word deur 'n standaard sleutelbord om die alleenstaande eenheid gebruiker in staat te stelom data op die eenheid self te tik en te stoor. 'n Hardeskyf kan ook ingevoeg word om die stoor spasie van die stelsel te vergroot. Die insluiting van die slapskyf veroorsaak dat die stelsel meer kompak is en ontwikkel die moontlikheid om die data oor te dra met behulp van die skyf, wat weer 'n persoon in staat stelom op meer as slegs een plek te werk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51832
This item appears in the following collections: