Justice and the law : a perspective from contemporary jurisprudence
Date
2000-03
Authors
Malan, Yvonne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis examines the relationship between law and justice. Firstly, it is argued that the
concept of justice tends to be defined too narrowly as distributive justice or as a mechanism
to maintain social order. It is argued that Jacques Derrida's understanding of justice not only
gives a richer and broader understanding of the concept, but also on its complex relationship
with the law. Lastly, some of the possible implications for jurisprudence (with specific
reference to Critical Legal Studies, Critical Race Theory and Drucilla Cornell) are examined.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die verhouding tussen geregtigheid en die reg. Daar word eerstens geargumenteer dat geregtigheid te maklik gedefinieer word as distributiewe geregtigheid of as In meganisme om sosiale orde te bewerkstellig. Daar word geargumenteer dat Jacques Derrida se verstaan van die konsep nie aileen 'n breer en ryker verstaan moontlik maak nie, maar dat dit ook fokus op die komplekse verhouding met die reg. Laastens word sommige van die moontlike implikasies vir regsfilosofie (met spesifieke verwysing na Critical Legal Studies, Critical Race Theory en Drucilla Cornell) ondesoek,

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Derrida, Jacques -- Contributions in concept of justice, Cornell, Drucilla -- Contributions in jurisprudence, Justice (Philosophy), Law -- Philosophy, Jurisprudence, Critical legal studies, Race discrimination -- Law and legislation -- United States, Critical race theory