Die invloed van 'n logoterapeutiese groepsaktiwiteit op die sin van die lewe en waardes van 'n groep graad 11 leerlinge van 'n bepaalde gemeenskap

Date
2000-12
Authors
Stramrood, Ilka
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study was to measure the influence of a logotherapy activity, the mountain range exercise on the purpose in life and values of Grade 11 scholars of a specific culture community in the Western Cape. Two research hypotheses were formulated; firstly, that the logotherapy activity will help to heighten the meaning in the lives of Grade 11 scholars and, secondly, that the logotherapy activity would influence the values of Grade 11 scholars. The fifty-nine subjects used in the study were Grade 11 scholars at Macassar High School in the Western Cape. The subjects were divided into an experimental and control group. Two questionnaires were used in the study: the Purpose in Life-test (PIL) and the Allport-Vernon-Lindzey Study of Values (AVL). After the experimental group completed the logotherapy activity they were divided into four discussion groups, each group consisting of seven or eight subjects. The groups underwent two discussion sessions. The experimental group completed the logotherapy activity and a post-test was carried out on both groups. Results showed a significant difference between the pre-test and post-test of the experimental group on the Purpose in Life-test. The first research hypotheses is hereby supported; that is the implementation of the logotherapy activity heighten the meaning in the lives of the experimental group. The pre-test and post-test results of the experimental group differed significantly with regard to the economic value. The second research hypotheses is hereby supported, that is, the implementation of the logotherapy activity will influence the values of Grade 11 scholars.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die ondersoek was die meting van die invloed van die logoterapeutiese groepsaktiwiteit, naamlik die bergreeks-oefening, op die doel van die lewe en waardes van Graad 11 leerlinge van en bepaalde kultuurgemeenskap in die Wes-Kaapland. Twee navorsingshipoteses is geformuleer, naamlik dat die logoterapeutiese groepsaktiwiteit die sin en betekenis in die lewe van Graad 11 leerlinge sal verhoog en tweedens dat die groepsaktiwiteit die waardes van die leerlinge betekenisvol sal beïnvloed. Die nege-en-vyftig subjekte was Graad 11 hoërskool leerlinge van Macassar Sekondêr in die Wes-Kaapland. Die ondersoekgroep is ewekansig in en eksperimentele en kontrole groep verdeel. Twee vraelyste is toegepas: Die Betekenis in die lewe-vraelys (PIL) en die Allport-Vernon-Lindzey Waardeskaal (AVL). Nadat die eksperimentele groep die logoterapeutiese groepsaktiwiteit voltooi het, is hulle in vier diskussiegroepe verdeel, elk met sewe of agt lede. Die diskussiegroepe het twee groepsbesprekings ondergaan. Die nameting is op albei groepe gedoen om sodoende te bepaal of die logoterapeutiese groepsaktiwiteit die navorsingshipoteses ondersteun. Die eksperimentele groep se voor- en nametingsresultate ten opsigte van hulle sinsbelewing het beduidend verskil. Die eerste navorsingshipotese is hierdeur ondersteun, naamlik dat die implimentering van die logoterapeutiese groepsaktiwiteit die sin van die lewe van die eksperimentele groep verhoog. Die eksperimentele groep se voor- en nametingsresultate ten opsigte van die ekonomiese waarde het beduidend verskil. Die tweede navorsingshipotese is ierdeur ondersteun, naamlik dat die implimentering van die logoterapeutiese groepsaktiwiteit die waardes van die lewe van die Graad 11 leerling beïnvloed.
Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Logotherapy, Values -- Psychological aspects, Meaning (Psychology), Dissertations -- Psychology
Citation