A needs assessment survey for continuous professional education amongst diagnostic radiographers from the Free State Province
Date
2000-03
Authors
Scholt, M. S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Continuing Professional Education (CPE) is a method by means of which radiographers and
other health care professionals can systematically maintain, improve and broaden their
knowledge and skills. Chances are that mandatory CPE will be introduced for South African
radiographers by the year 200t. For this reason it was decided to undertake a needs
assessment survey of Free State Province diagnostic radiographers.
The aim of this study wasto assess the perceived needs of Free State Province radiographers.
In this way adults, as consumers of CPE, were involved in the planning process. Results
obtained from the needs assessment provide valuable information to providers of CPE activities.
With the aid of the results, providers can plan activities responsibly, which will satisfy their target
population.
The needs assessment was done by means of a maH-administered questionnaire-, and a
response rate of 58% was obtained. Data analyses showed that most of the radiographers were
employed in small x-ray departments and, due to this fact, experienced constraints regarding
CPE participation. Constraints such as staff shortages and a lack of backup staff were identified.
New developments-in radiography, management skills, computer skills and UUrasound were tbe
topic areas indicated by the highest percentage of respondents as high level of need areas.
Flexible learning strategies- with adequate support mechanisms must be developed. In order to
provide high-quality CPE activities, all stakeholders, such as the Technikon Free State, the
Society of Radiographers, the employers- and the radiographers, must share the- respon-sibHity of
CPE. The study showed that close co-operation between stakeholders is essential to the
success of CPE in the Free- State Province,
AFRIKAANSE OPSOMMING: Voortgesette Professionele Onderwys (VPO) is 'n strategie wat radiograwe en ánder protessionele gesondheidsorgwerkers in staat stelom hulle kennis en vaardighede sistematies in stand te hou, te verbeter en uit te brei. Die-moonUikheid Destaan dat Suid-Afrikaanse radiograwe teen die jaar 2001 verplig sal word om aan VPO deel te neem. Om hierdie rede is daar besluit om 'n behoeftebepalingsopname van die- diagnastiese radiograwe in die Vrystaat Provinsie te doen. Die doel van hierdie studie was om die behoeftes van die Vrystaat Provinsie se radiograwe-, soos deur hulle self geïdentifiseer, te bepaal. Op hierdie manier kon radiograwe, as verbruikers van VPO, by die beplanningsproses betrek word. Die- resultate- van die behoeftebepalingsopname wat bekom is, bevat waardevolle inligting vir verskaffers van VPO-aktiwiteite. Met behulp van die resultate sal verskaffers van VPO-aktfwiteite wat hulle-teikengroep se- behoeftes sal bevredig, met verantwoordelikheid kan beplan. Die behoeftebepaling is met behulp van pos- vraelyste gedoen. 'n Respons van 58% is verkry. Data-ontleding het getoon dat die meeste van die radiograwe werksaam was in klein x-straaldepartemente wat gevolglik bygedra het dat hulle beperkinge met betrekking tot VPObetrokkenheid ervaar het. Ander struikelblokke soos personeeltekorte en 'n gebrek aan aflospersoneel is geïdentifiseer. Nuwe ontwikkelinge- in radiografie, bestuursvaardighede, rekenaarvaardighede en Ultraklank is deur die grootste persentasie respondente as die areas waarin die grootste behoefte bestaan, geïdentifiseer. Buigsame leerstrategieë met toereikende ondersteuningsmeganismes moet ontwikkel word. Om hoë gehalte VPO-aktiwiteite te verskaf moet alle- belangegroepe, onder andere- die Technikon Vrystaat, die Vereniging van Radiograwe, die werkgewers en die radiograwe self gesamentlik die verantwoordelikheid vir VPO deel. Die- studie- toon dat noue samewerking tussen belangegroepe noodsaaklik is vir die sukses van VPO in die Vrystaat Provinsie.

Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Adult education -- South Africa, Radiographers -- In-service training, Dissertations -- Education, Theses -- Education