The adjective in isiZulu
Date
1999-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: This study deals with the syntax as well as the semantics of the adjective in isiZulu. The
categories with the meaning of an adjective which may be used to modify a noun are
identified. It is seen that the adjectival stems in isiZulu are very few. The need of the
adjective is therefore also supplied by other categories such as the nominal relative, the
copulative with na, the copulative with NP, the stative verb and the descriptive
possessive.
An overview is given in Chapter 2 of the views of earlier linguists such as Bhat, Dixon,
Gross, Jones, Radford, Quirk, Doke, Du Plessis and Mabaso on the category: adjective.
Dixon's prototypes are used in the classification of the semantic types of the above
mentioned categories.
The detailed account of the adjective, the nominal relative as well as the descriptive
possessive is given. The semantic features and the distribution of these types in a phrase
are looked at in depth. Nominal relatives have a descripting meaning like adjectives
although they can be distinguished from adjectives in that they always have inflection and
secondly a relative does not have a prescribed number of stems from which it can be
formed but it can be formed by the use of stems from other categories such as Noun (N).
Chapter 5 gives an exposition of the descriptive possessive. It is seen that noun phrases
may appear as complements of nouns. The possessive [a] in descriptive possessive
constructions has no possessive meaning, instead it has a descriptive meaning. This [a]
can be treated in the same way as the English of.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie handel oor die sintaksis sowel as die semantiek van die adjektief in isiZulu. Die kategoriee met die betekenis van 'n adjektief wat gebruik kan word om 'n naamwoord te bepaal, is geldentifiseer. Daar is bevind dat die adjektiefstamme in isiZulu In beperkte hoeveelheid is. Die behoefte aan 'n adjektief word dus ook voorsien deur ander kategoriee soos die nominale relatief, die kopulatief met na, die kopulatief met 'n naamwoordgroep, die statiewe werkwoord en die deskriptiewe possessief. 'n Oorsig is in hoofstuk 2 gegee van die standpunte van Bhat, Dixon, Gross, Jones, Radford, Quirk, Doke, Du Plessis en Mabaso oor die kategorie adjektief. Dixon se prototipes is gebruik in die klassifikasie van die semantiese tipes van die kategoriee hierbo. Die adjektief, nominale relatief en die deskriptiewe possessief is vervolgens in detail behandel in afsonderlike hoofstukke. Die semantiese kenmerke en die distribusie van hierdie tipes in In frase is ondersoek. Nominale relatiewe het In deskriptiewe betekenis soos adjektiewe alhoewel hulle onderskei kan word van adjektiewe deurdat hulle altyd infleksie moet he en verder het die relatief nie 'n voorgeskrewe aantal stamme nie, maar dit vorm 'n oop klas waar stamme uit ander kategoriee soos die naamwoord steeds bygevoeg kan word. Hoofstuk 5 gee 'n oorsig oor die deskriptiewe possessief. Naamwoordgroepe kan verskyn as komplemente van naamwoorde. Die possessiewe [a] in deskriptiewe possessiefkonstruksies het nie 'n possessiewe betekenis nie, maar 'n deskriptiewe betekenis. Hierdie [a] kan op 'n soortgelyke wyse as die Engelse of behandel word.

Description
Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Zulu language -- Adjective, Grammar, Comparative and general -- Adjective, Dissertations -- Zulu language