Ondersoek na die gebruik van CAN in 'n laespoed kommunikasie stelsel vir 'n volgende generasie SUNSAT mikro satelliet

Steyn, C. H. (1999-12)

Thesis (M.Ing.) -- University of Stellenbosch, 1999.

Thesis

ENGLISH SUMMARY: The communication structure of the current SUNSAT 1 micro satellite employs a parallel architecture, which consists of a number of different unique interfaces. The current system however has some undesirable properties, some of which are the high processor load and the amount of different interfaces that exist. For a next generation SUNSAT micro satellite the need arose for a new communication structure, which replaces the parallel structure with a network system. In this thesis the CAN (Controller Area Network) protocol is evaluated for implementation in a possible next generation communication system. Different systems are evaluated and the properties of each system are discussed.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige SUNSAT 1 se kommunikasie struktuur bestaan uit parallelle interverbindings met 'n groot aantal unieke koppelvlakke. Alhoewel die stelsel goed funksioneer het dit sekere ongewenste eienskappe soos byvoorbeeld 'n hoe verwerkerlas. 'n Verdere probleem is dat 'n unieke drywer ontwikkel moet word vir elke koppelvlak. Vir 'n volgende generasie SUNSAT mikro satelliet is die behoefte daar gestel om die kommunikasie struktuur te verbeter en te vervang met 'n netwerkstelsel. In hierdie tesis word daar gekyk na hoe die CAN ("Controller Area Network") protokol gebruik kan word in 'n algemene kommunikasiestelsel. Verskillende opstellings word oorweeg en die eienskappe van die stelsels word bespreek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51370
This item appears in the following collections: