Fiscal federalism in South Africa
Date
1999-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis captures the assignment of functions and resources to the national, provincial
and local spheres of government in South Africa, and provides an assessment of the
functionality of this assignment. The perspective of fiscal federalism is used as the analytical
tool for this assessment. The discussion, in the second chapter, of considerations
in the design of fiscal federalism generates the conceptual reference frameworks necessary
for the assessment of the South African system. It also outlines the impact of constitutional
provisions on fiscal arrangements in a country, an aspect that is further explored
in the third chapter. This chapter highlights some of the key choices, relating to
fiscal design, that negotiators were faced with during the deliberations on the new South
African Constitution. A detailed analysis of fiscal federalism in South Africa follows in
the fourth chapter. The fifth chapter concludes that there is substantial congruence between
the expenditure assignment recommended by economic theory and that outlined
in the South African Constitution of 1996. Revenue assignment, on the other hand, remains
centralised although the theoretical framework indicates a number of sources suitable
for decentralisation. While the South African Constitution allows for provincial
taxation powers, these have yet to be implemented. The analysis indicates that further
developments of the system of intergovernmental transfers and grants should be concerned
with ensuring revenue adequacy for all spheres, providing incentives for sound
financial management, and maximising predictability. The conclusion also argues in favour
of activating the constitutional borrowing powers of provinces to enable a greater
focus on developmental expenditures. Corruption and a lack of administrative capacity in
some subnational authorities, national mandates imposed on provinces without detailed
costing and impact analysis, and rising provincial personnel costs all impede the smooth
running of decentralised government in South Africa. Nevertheless, economic theory
indicates that the constitutional assignment of responsibilities and resources to the different
spheres in South Africa should not be adjusted for the sake of greater efficiency.
Instead, the challenge remains to implement the system fully and to manage transitional
difficulties proactively. Decentralisation includes a learning process, and newly created
structures and institutions need to be developed and strengthened before they can deliver
the full benefits of decentralisation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis analiseer die toedeling van funksies en hulpbronne aan die nasionale, provinsiale en plaaslike sfere van regering in Suid-Afrika. Die bespreking van die oorwegings in die ontwerp van fiskale federalisme in hoofstuk twee genereer die nodige konseptuele verwysingsraamwerke vir die waardering van die Suid-Afrikaanse sisteem. Hierdie hoofstuk oorweeg ook die impak van grondwetlike bepalings op fiskale reelings, 'n aspek wat verder verken word in die derde hoofstuk. Hierdie hoofstuk bring van die sleutel besluite na vore waardeur die onderhandelaars gekonfrontreer is tydens die beraadslaging oor die nuwe Suid-Afrikaanse grondwet. 'n Gedetaileerde analise van fiskale federalisme in Suid-Afrika volg in die vierde hoofstuk. Die vyfde hoofstuk kom tot die gevolgtrekking dat daar wesentlike kongruensie is tussen die toedeling van funksies soos omskryf in ekonomiese teorie en die Suid-Afrikaanse grondwet van 1996. Die toedeling van inkomste, daarenteen, is gesentraliseerd selfs al wys die teoretiese raamwerk op heelparty inkomstebronne wat gepas is vir desentralisasie. Terwyl die Suid-Afrikaanse grondwet voorsiening maak vir provinsiale belastingsmagte, moet daar nog hiervoor voorsiening gemaak word deur wetgewing. Die analise dui aan dat verdere ontwikkeling van die sis teem van tussen regeringsoordragte en -toewysings voorsiening moet maak vir inkomstetoereikendheid vir alle sfere, aansporings moet voorsien vir betroubare finansiele bestuur, en voorspelbaarheid moet maksimaliseer. Die slotsom argumenteer ook ten gunste van die aktivering van grondwetlike leenmagte van provinsies ten einde 'n groter fokus op ontwikkelings-uitgawes moontlik te maak. Korrupsie en die af- wesigheid van administratiewe kapasiteit in sekere subnasionale owerhede, nasionale verpligtings wat aan provinsies opgedring word sonder gedetaileerde kosteberekening en uitwerkingsanalise, en die groei in provinsiale personneeluitgawes belemmer almal die gladde funksionering van gedesentraliseerde regering in Suid-Afrika. Desnieteenstaande dui ekonomiese teorie aan dat die konstitusionele toedeling van verantwoordelikhede en hulpbronne aan die verskillende sfere in Suid-Afrika nie verander behoort te word ten gunste van groter effektiwiteit nie. Die uitdaging is eerder om die sisteem ten volle te implimenteer en om oorgangprobleme proaktief te bestuur. Desentralisasie sluit 'n leerproses in en nuut-geskepde strukture en instellings moet ontwikkel en vesterk word sodat hulle die volle voordele van desentralisasie kan lewer.

Description
Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Intergovernmental fiscal relations -- South Africa, Finance, Public, Federal government -- South Africa, Fiscal policy -- South Africa, Dissertations -- Political science