Die invloed van 'n avontuurervaring op die selfkonsep van seuns uit verskillende sosio-ekonomiese omgewings

Date
1999-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The purpose of this study was to determine the influence of a short (weekend) adventure experience on the self-concept of boys from different socio-economic backgrounds. It is predicted that the short adventure experience will have a positive effect on the self-concept of the boys. It is also predicted that the short adventure experience will have a greater influence on the low socio-economic group than on the high socioeconomic group. The sample for this study consisted out of 33 boys from two schools: Caravelle Primary (low socio-economic) and Eikestad Primary (high socio-economic) who took part in the two short camps presented to them. The self-concept was tested just before, directly after, one week and one month after the camp with the Piers-Harris Children's Self-Concept Scale (Piers, 1984). The results show that only the boys from the high socio-economic background showed a positive change in the self-concept after the short adventure experience. The boys from a low socio-economic environment did not show a significant change in the total self-concept, but there were improvements in some of the cluster scales.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die invloed van die deelname aan 'n kort (naweek) avontuurervaring op die selfkonsep van seuns vanuit verskillende sosio-ekonomiese omgewings te bepaal. Daar is voorspel dat die deelname aan 'n kort avontuurervaring 'n positiewe invloed op die selfkonsep van die seuns sal he. Verder is daar ook voorspel dat die invloed van die kort avontuurervaring 'n groter invloed op die selfkonsep van die lae sosioekonomiese as die hoe sosio-ekonomiese seuns, gaan he. Die steekproef in die studie was 33 seuns uit twee skole, naamlik: Caravelle Primary (lae sosio-ekonomies) en Eikestad Laerskool (hoe sosio-ekonomies) wat aan twee kort (naweek) avotuurkampe deelgeneem het. Die proefpersone se selfkonsep is direk voor, na, een week en een maand na die kamp bepaal deur middel van die PiersHarris Children's Self-Concept Scale-vraelys (Piers, 1984). Anders as wat verwag is, toon die resultate dat die kort avontuurervaring 'n positiewe invloed op die selfkonsep van die hoe sosio-ekonomiese groep gehad het. Die positiewe verandering was nog een maand na die kamp beduidend beter. Hoewel die lae sosio-ekonomiese groep geen beduidende verbetering na die kort avontuurervaring in die totale selfkonsep getoon het nie, was daar wel verbeteringe ten opsigte van sekere dimensies van die selfkonsep.
Description
Dissertation (M.MBK.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
School children -- Psychology, Outdoor education, Self in children, Boys -- Economic conditions, Boys -- Social conditions, Dissertations -- Human movement studies
Citation