A hardware-in-the-loop simulation facility for the attitude determination and control system of SUNSAT

Engelbrecht, J. A. A. (1999-12)

Thesis (M.Sc.Ing) -- University of Stellenbosch, 1999.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: hardware-in-the-Ioop simulation facility was developed for the attitude determination and control system (ADCS) of the Stellenbosch University Satellite (SUNSAT), a low earth orbit, nadir pointing microsatellite. Software simulations were created to describe the orbital and attitude dynamics of the satellite, and also to describe the space environment, including the geomagnetic field, sun, earth horison and star field. Hardware emulators were designed to emulate the interfaces of the satellite's sensors and actuators with the ADCS tray. The simulation software and the hardware emulators were then combined to systematically close the hardware loop around the engineering model of SUNSAT's ADCS. A satellite-in-the-Ioop simulation mode was also included in the hardware-in-the-Ioop simulation facility so that whole orbit data collected and recorded by the SUNSAT flight model and transmitted to the ground station could be fed to simulations of the on-board ADCS algorithms. The satellite-in-the-Ioop simulation was used to investigate an unmodelled disturbance torque acting on the satellite body which' was revealed by the whole orbit data.

AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Apparatuur-in-die-Ius simulasie omgewing IS ontwikkel vir die orientasie afskatting en beheer stelsel CADCS) van die Stellenbosch Universiteit Satelliet CSUNSAT), 'n lae aardbaan, aardwysende mikrosatelliet. Sagteware simulasies is geskryf om die wentelbaan en orientasie dinamika van die satelliet te beskryf en ook om die ruimte omgewing, ins lui tend die magneetveld van die aarde, die son, die aardhorison en die sterreveld te beskryf. Hardeware emuleerders is ontwerp om die koppelvlakke van die satelliet se sensore en aktueerders met die ADCS laai na te boots. Daarna is die simulasie sagteware en hardeware emuleerders ge'integreer om die apparatuur Ius stelselmatig te sluit rondom die ingenieursmodel van SUNSAT se ADCS. 'n Satelliet-in-die-Ius simulasie modus is ook ingesluit by die apparatuur-in-die-Ius simulasie omgewing sodat wentelbaan data wat deur die SUNSAT vlugmodel versamel en na die grondstasie versend is aan simulasies van die aanboord ADCS algoritmes gevoer kan word. Die satelliet-in-die-Ius simulasie is aangewend om 'n steurdraaimoment op die satelliet liggaam, wat nie voorheen gemodelleer is nie, maar wat deur die wentelbaan data uitgewys is, te ondersoek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51110
This item appears in the following collections: