The prevalence of injuries in women's cricket and its relationship to training practices and physical conditioning

Date
2006-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the injury rate amongst international women cricketers, as well as anatomical areas which are more susceptible to injuries. A secondary aim was to evaluate how women cricketers prepare themselves for high level competition. Four teams participated in the study and each team comprised of 14 players. The players were required to complete two different questionnaires relating to the injuries they sustained in a nine month period (eight months prior to the 2005 World Cup and one month during the World Cup) and how they prepare themselves physically for competition. The injured players (mean age: 25.1 ± 1.10 years, height: 1.6 ± 0.02m, and weight: 61.9 ± 1.99 kg) yielded an injury rate of 0.48 injuries per player over the nine month period. The majority of injuries were sustained during the World Cup (58%), with most of these injuries occurring in the second week of competition (12 out of 16 injuries). Muscle injuries accounted for most (43%) of the injuries. A large proportion of the injuries occurred in the lower limb, namely 59%. Upper limb and spinal injuries accounted for 26% and 15%, respectively. The top ranked teams seemed to participate more in a periodized training schedule and most teams had more than 12 weeks of pre-season training. Endurance training was focused on the most through both pre-season and inseason (39%-47%) during a week of training, while most teams did not spend much time on anaerobic training (15%-25%) during the week. Most countries were on a par with each other when participating in skills training. The Sri Lankans did the most pre-season bowling training, namely more than 2.5 hours a week. Australia spent more than 3.5 hours on batting during the inseason. Stretching, swimming and low intensity cardiovascular training (27%, 20% and 19%) were the major forms of recovery, respectively. Pearson's correlation revealed that periodization had an effect on the number of injuries teams sustained. There was a strong correlation between the amount of anaerobic training which teams perform during the pre-season and there world ranking at the World Cup (r=-0.93; p=0.03). Similar injury prevalence rates were found in this study (48%) and the study by Kelly et al. (2003) on Australian women's cricket (47%). It also seems a universal finding that the lower limb is more susceptible to injuries. These findings are also mirrored by those in men's cricket. Women do not seem to suffer from many spine-related injuries, which is more prevalent among men. The results of this study suggest that players and teams need to review how international players condition themselves to play international cricket. Players need to train more specifically to the needs of cricket. Women cricketers need to pay special attention to there lower limbs and in particular to strengthening their knees. Core strength is a factor that seemed to be neglected during training, but from this study it is suggested that superior core strength may prevent players from sustaining injuries.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die aantal beserings in internasionale dames krieketspelers te bepaal, sowel as om die anatomiese areas te identifiseer wat meer vatbaar vir beserings is. 'n Sekondere doel was om die voorbereiding van dames krieketspelers te evalueer voor 'n hoe vlak kompetisie. Vier spanne het aan die studie deelgeneem en elke span het uit 14 spelers bestaan. Die spelers moes twee verskillende vraelyste invul wat gehandel het oor die beserings wat voorgekom het tydens 'n nege maande periode {agt maande voor die 2005 Wereldbeker en een maand gedurende die Wereldbeker), asook hoe hulle hulself fisieke voorberei het vir die kompetisie. Die beseringskoers in hierdie studie was 0.48 beserings per speler oor die nege maande periode. Die beseerde spelers se gemiddelde ouderdom was 25.1 ± 1.10 jaar, lengte 1.6 ± 0.02m, en gewig 61.9 ± 1.99 kg. The meerderheid van die beserings het tydens die Wereldbeker voorgekom {58%), en die meeste beserings het ook tydens die tweede week van die kompetisie voorgekom {12 uit 16 beserings). 43% van die beserings was spierbeserings en 'n groat proporsie beserings was beperk tot die onderste ledemate (59%). Die voorkoms van boonste ledemaat en werwelkolom beserings was onderskeidelik 26% en 15%. Spanne met die hoogste rangordes het meer gebruik gemaak van periodisering en die meeste spanne het minstens 12 weke voor-seisoen oefening gehad. Gedurende beide die voor- en binne-seisoen is meestal uithouvermoe tipe inoefening gedoen (39%-47% van die weeklikse inoefening). Meeste spanne het nie veel tyd aan anaerobiese inoefening spandeer nie 15%-25% van die weeklikse inoefening. Sri Lanka het die meeste tyd tydens die voor-seisoen aan boulinoefening spandeer, naamlik meer as 2.5 ure per week. Australia het meer as 3.5 uur per week aan kolfwerk spandeer tydens die binne-seisoen. Strek, swem en lae intensiteit kardiovaskulere oefening (27%, 20% en 19%) is hoofsaaklik vir hers tel gebruik. Volgens die Pearson korrelasie koeffisient was daar 'n sterk verband tussen periodisering en die aantal beserings in 'n span. Daar was ook 'n sterk korrelasie tussen die hoeveelheid anaerobiese inoefening en die span se rangorde by die Wereldbeker (r=-0.93; p=0.03). 'n Soortgelyke prevalensie van beserings is in hierdie studie gevind (48%) as in die studie deur Kelly et al. (2003) in Australiese dames krieketspelers (47%). Dit blyk ook 'n universele bevinding te wees dat meer beserings in die onderste ledemate voorkom. Hierdie resultate is ook dieselfde in mans. Dit wil voorkom asof dames nie soveel rugbeserings as mans opdoen nie. Die resultate van hierdie studie suggereer dat spelers en spanne meet nadink oor hoe internasionale spelers voorberei word vir kompetisie. Spelers sal hulle kondisionering meer krieket-spesifiek meet maak. Dames krieketspelers sal spesifiek meet aandag gee aan die inoefening van die onderste ledemate, en veral die versterking van hulle kniee. Dit blyk ook dat die inoefening van die kernspiere ("core strength") agterwee gelaat word, maar hierdie studie wys dat sterk kernspiere die risiko vir beserings mag verlaag.
Description
Thesis (MSport) -- University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
Cricket for women, Cricket injuries, Cricket -- Training, Dissertations -- Sport science
Citation