Resilience in childhood sexual abuse survivors

Date
2005-03
Authors
Tshume, Nobom
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study will review the literature on resilience in adult female childhood sexual abuse survivors with specific focus on incestuous abuse. Adults with histories of sexual abuse are categorised as either resilient or non-resilient on the basis of current functioning. Characteristics of the family of origin and its perceived contribution to the child sexual abuse are discussed. The developmental psychopathology literature addressing issues of resilience and vulnerability to stresses is addressed. The theoretical concepts of resilience, as they relate to protective mechanisms are discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsingstuk bied 'n oorsig oor die literatuur met betrekking tot die herstelvermoe van volwasse vroulike persone wat as kinders seksueel mishandel is, met besondere klem op bloedskandelike mishandeling. Volwassenes met 'n geskiedenis van seksuele mishandeling word op grond van hulle huidige funksionering beskryf as Of in staat om te herstel of nie daartoe in staat nie. Kenmerke van die gesin van oorsprong en die waargenome bydrae van die gesin tot die seksuele mishandeling van kinders word bespreek. Die literatuur met betrekking tot ontwikkelingsgerigte psigopatologie gee aandag aan vraagstukke met betrekking tot herstelvermoe en kwesbaarheid teen die agtergrond van stres. Die teoretiese konsepte van herstelvermoe, en die verband daarvan met beskermende meganismes, word ook bespreek.
Description
Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 2005.
Keywords
Adult child sexual abuse victims, Women -- Psychology, Resilience (Personality trait), Dissertations -- Psychology, Theses -- Psychology
Citation