Leveraging knowledge management as the basis to achieve a sustainable competitive advantage in KwaZulu-Natal legislature

Date
2005-03
Authors
Mabaso, Thandeka Grace
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This paper was written with the intention of investigating how Knowledge Management (KM) influences an organization's competitive advantage. The objective of the research questions was to determine KM's role in a competitive advantage. Knowledge is the critical asset of any organization whether profit or nonprofit. This paper will discuss the meaning of the competitive advantage focusing attention in a non-profit organization, which will serve as a framework for subsequent argument and the remainder of the study. Research into KM's relation with business issues such as leadership, IT for KM, organizational structure was conducted. The objective was to determine the readiness of the institution in implementing Knowledge Management as a basis for its competitive advantage and also to determine the role of the leadership for KM and IT for KM and to propose a new agenda for the Chief Knowledge Officer. This paper is organized around six chapters. It begins with introduction and background chapters where the research question, research setting and KM's competitive advantage are discussed. An in-depth literature review follows in chapter two. Chapter three deals with the detailed description of the methodology followed to compile this paper. A data report and analysis in chapters four and five followed by recommendations for rolling out of KM initiative are considered. Research concludes in chapter six.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studiestuk is geskryf met die bedoeling om die wyse waarop Kennisbestuur (KB) 'n organisasie se mededingende voordeel beïnvloed, te ondersoek. Die oogmerk van die navorsingsvrae was om KB se rol met betrekking tot mededingende voordeel te bepaal. Kennis is 'n belangrike bate vir enige organisasie met of sonder winsbejag. In hierdie stuk word die betekenis van mededingende voordeel bespreek met die klem op 'n organisasie sonder winsbejag wat as raamwerk sal dien vir daaropvolgende argumente en die res van die studie. Navorsing is oor die verband tussen KB en sake-aangeleenthede soos leierskap, inligtingstegnologie (IT) en organisatoriese struktuur gedoen. Die oogmerk was om die gereedheid van die instelling te bepaal vir die implementering van KB as 'n grondslag vir sy mededingende voordeel en ook om die rol van leierskap vir KB en IT vir KB vas te stel en om 'n nuwe agenda vir die Hoof Kennisbeampte voor te stel. Hierdie stuk bestaan uit ses hoofstukke. Dit begin met 'n inleiding en 'n hoofstuk met agtergrondinligting waar die navorsingsvrae, navorsingsomgewing en KB se mededingende voordeel bespreek word. 'n Deeglike literatuur-oorsig volg in hoofstuk twee. Hoofstuk drie handel oor 'n gedetailleerde beskrywing van die metodologie wat gevolg is om hierdie stuk te lewer. 'n Dataverslag en -ontleding word in hoofstukke vier en vyf oorweeg, gevolg deur aanbevelings vir die uitrol van 'n KB inisiatief. Die navorsingsgevolgtrekking is in hoofstuk ses vervat.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005.
Keywords
Knowledge management, Knowledge workers, Intellectual capital, Organizational learning, Competition, Legislative bodies -- South Africa -- KwaZulu-Natal, Leadership, Information technology, Organizational effectiveness, KwaZulu-Natal (South Africa). Provincial Legislature, Dissertations -- Information science, Theses -- Information science
Citation