Knowledge and attitudes of religious leaders towards HIV/AIDS
Date
2005-03
Authors
Karsten, Anja
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Religion plays a significant role in the structuring of people's identities and
perceptions and also has the potential to playa fundamental role to determine
how communities respond to HIV/AIDS. Faith-based organisations are
respected in their communities and have existing resources, structures and
systems in place. People who are diagnosed with HIV often turn to the
church where they receive emotional and spiritual support.
The primary objective of this study was to determine the knowledge of
religious leaders about HIV/AIDS and their attitudes towards people living with
it. A non-experimental quantitative research design was used in this study
and the data was gathered through a structured questionnaire.
The respondents were not exceptionally informed about the transmission of
the HI-virus, but their knowledge around the risk of specific sexual behaviour
was high and their attitudes towards PLHA generally positive.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Geloof speel "n belangrike rol in die vorming van "n mens se identiteit en persepsies en het ook die potensiaal om gemeenskappe se reaksie rakende MIV/Vigs te bepaal. Geloofsorganisasies word in hul gemeenskappe gerespekteer en het bestaande hulpbronne en stelsels in plek. Mense wat MIV postitef gediagnoseer word, wend hul dikwels na hierdie organisasies waar hul emosionele en geestelike ondersteuning ontvang. Die doel van hierdie navorsing was om die kennis en houdings van geloofsleiers rondom MIV/Vigs en die mense wat daarmee leef te bepaal. "n Nie-eksperimenteel kwantitatiewe navorsingsontwerp is gebruik, en die data is deur middel van "n gestruktureerde vraelys ingesamel. Hoewel die respondente se kennis omtrent die oordrag van die MI-virus nie voldoende was nie, het hul die nodige kennis rondom die risiko van spesifieke seksuele gedrag gehad. Hul houdings rondom MIV/Vigs en mense wat daarmee leef was positief.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2005.
Keywords
AIDS (Disease) -- Moral and ethical aspects, Religious leaders -- Attitudes, AIDS (Disease) -- Religious aspects -- Christianity, Dissertations -- Social work, Theses -- Social work