Efficiency of broiler production : a case study of two commercial enterprises around Gaborone (Botswana)

Kelebemang, Gertrude Nurse (2005-12)

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The study investigated the performance of broiler production III two enterprises around Gaborone. The main emphasis was on performance and feed efficiency of four major production parameters, which include feed intake (FI), age at slaughter, body weight (BW) and feed conversion ratio (FeR). The averages for slaughter age, BW (live weight), FI and FeR for the two enterprises combined were 39.6 days, 1.8 kg, 3.41 kglbird and 1.96, respectively. For the entire rearing period the average performance efficiency factor for the two enterprises was 224. The results of the current study showed that age at slaughter, BW, cumulative FI, FeR and mortality in the two farms declined significantly (P<O.OOI) over time. These improvements in performance may be ascribable to the genetic improvements of the broiler bird for fast growth, improved nutritional status as well as efficiency in management on the part of producers.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie ondersoek die vordering van braaikuiken produksie in twee ondernemings in die omgewing van Gabarone. Die klem was op die prestasie en voer doeltreffendheid van vier groot produksie parameters. Die parameters sluit in; voerinname (VI), ouderdom by slag, liggaamsmassa (LM), en voeromsettings verhouding (VOV). Die gekombineerde gemiddeldes vir die twee ondernemings vir slagouderdom, LM (lewende massa), VI en VOV was onderskeidelik 39.6 dae, 1.8 kg, 3.41 kg/voël en 1.96. Die gemiddelde prestasie doeltreffendheidsfaktor vir die twee ondernemings, vir die hele groei periode, was 224. Die resultate van die studie het daarop gedui dat ouderdom by slag, LM, kumulatiewe VI, VOV en mortaliteite aansienlik afgeneem (P<O.OOI) het oor tyd. Hierdie verbeteringe in vordering kan toegeskryf word aan die genetiese verbeteringe van die braaikuiken voël vir vinnige groei, verbeterde voedingstatus, sowel as doeltreffendheid in bestuur vanaf die produseerders.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50334
This item appears in the following collections: