Design of a passive rotor transverse flux rotating machine

Drennan, Duncan Scott (2005-04)

Pages 6-12 missing.

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The transverse flux machine (TFM) offers the opportunity of high torque to volume ratios which makes it an excellent candidate for direct wheel drives and low speed generator applications. TFMs have a three dimensional flux path which eliminates iron laminates as a viable core material. Soft magnetic composites have been adopted in these machines due to their isotropic nature. There are three main variants of TFMs, namely, active rotor (with magnets on the rotor), passive rotor (with magnets on the stator), and reluctance (with no magnets). As a relatively recent development in electrical machines, the TFM still has many hurdles facing its adoption in industry. Some of these hurdles are high cogging torque, a difficult construction, and expensive materials. This thesis focuses on the design of a three phase 50 kW passive rotor machine. Finite element simulation is used to determine the optimal configuration, and the final machine is analysed in detail. The construction process and associated problems are also detailed. The completed machine did not perform to the desired specification, but much knowledge was gleaned about the TFM, the construction caveats, and future potential directions.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die transversale-vloed masjien (TFM) met sy hoe draaimoment tot volume verhouding, is 'n uitstekende kandidaat vir direkte wiel aandrywing en lae spoed generator toepassings. Die vioed pad van die masjiene is drie-dimensioneel, wat yster laminasies as kern materiaal elimineer. "Soft magnetic composites" kan gebruik word vir hierdie masjiene as gevolg van hulle isotropiese eienskappe. Daar bestaan drie hoof variante van die TFM, naamlik, die aktiewe rotor (met magnete op die rotor), passiewe rotor (met magnete op to stator), en reluktansie (sonder magnete). Die TFM is 'n redelike nuwe tipe masjien en daar is nog probleme wat opgelos moet word voordat die industrie sal begin om dit te gebruik. Van hierdie probleme is "cogging" draaimoment, 'n moeilike konstruksie en duur materiale. Die fokus van hierie tesis is op die ontwerp van 'n 50 kW drie-fase passiewe rotor masjien. Eindige element simulasie is gebruik om die optimale konfigurasie te kry, en 'n analise is gedoen op die finale masjien. Die konstruksie proses en die probleme wat daarmeer saam gaan is ook beskryf. Die prototipe masjien wat gebou is het nie aan sy oorspronklike spesifikasie voldoen nie, maar baie kennis is opgedoen oor die TFM, die konstruksie proses, en potensiele toekomende toepassings.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50313
This item appears in the following collections: