Bekende gebeurtenisse as oorredingsmeganismes in advertensietekste

Evenhuis, Nanette (2005-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The Olympic games as world known sports event has been used in many advertisements by companies to sell their products. Many South Africans are motivated through effective marketing to buy a certain product or have a positive attitude towards a certain company, for the pure reason that the marketing campaign had the Olympic games as theme. I looked into this interesting phenomenon!

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Olimpiese Spele as bekende gebeurtenis is in talle oorredingstekste, spesifiek advertensies, om hul produkte meer markbaar te maak. Talle Suid-Afrikaners word oorreed/aangespoor en as't ware geflous om iets te koop often gunste van 'n sekere maatskappy te wees slegs omdat sy/haar bemarking reg is. Ek doen ondersoek hierin en kyk na die interessante aspek van 'n bekende sportbyeenkoms (soos die Olimpiese Spele) in advertensietekste.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50288
This item appears in the following collections: