Neural network ensembles

De Jongh, Albert (2004-04)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: It is possible to improve on the accuracy of a single neural network by using an ensemble of diverse and accurate networks. This thesis explores diversity in ensembles and looks at the underlying theory and mechanisms employed to generate and combine ensemble members. Bagging and boosting are studied in detail and I explain their success in terms of well-known theoretical instruments. An empirical evaluation of their performance is conducted and I compare them to a single classifier and to each other in terms of accuracy and diversity.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is moontlik om op die akkuraatheid van 'n enkele neurale netwerk te verbeter deur 'n ensemble van diverse en akkurate netwerke te gebruik. Hierdie tesis ondersoek diversiteit in ensembles, asook die meganismes waardeur lede van 'n ensemble geskep en gekombineer kan word. Die algoritmes "bagging" en "boosting" word in diepte bestudeer en hulle sukses word aan die hand van bekende teoretiese instrumente verduidelik. Die prestasie van hierdie twee algoritmes word eksperimenteel gemeet en hulle akkuraatheid en diversiteit word met 'n enkele netwerk vergelyk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50035
This item appears in the following collections: