Investigation into the top flange and web deformation in a crane girder panel

Date
2004-12
Authors
Viljoen, P. de K.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project was to study the deformations of the top flange and web of a girder panel resulting from loads, which have been imposed by an overhead travelling crane. This was achieved by designing a crane girder that represents dimensional ratios occurring in practice. The first part of this project attempts to determine the properties of the crane girder. The crane girder was built from drawings in the workshop of the University of Stellenbosch’s Civil-Department. Positions were identified where the strains were to be measured on the crane girder. The crane girder was subjected to loads according to SABS 0160 - 1989 and measurements were taken. The same beam was also modelled with finite elements. The numerical model was subjected to the same loads as the experimental crane girder. Comparisons were then made between the results of the experimental investigation and those of the numerical model. Good comparisons were achieved between the results and the numerical model was assumed to be correct. Other students could now use this model for investigating local stresses and strain effects that might cause fatigue and other in-service problems of electric overhead travelling cranes support structures in practice.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek was om die vervormings van die boonste flense en web van ’n kraanbalkpaneel te ondersoek, as gevolg van laste wat onderworpe was aan ’n oorhoofse kraanbalk. Dit was bereik deur ‘n balk te ontwerp wat dimensionele verhoudings in die praktyk verteenwoordig. In die eerste gedeelte van die projek word die eienskappe van die kraanbalk bepaal. Die kraanbalk was vanaf tekeninge in die werkswinkel van die Universiteit van Stellenbosch se Siviele Departement gebou. Posisies was geidentifiseer waar die vervormings op die kraanbalk gemeet sou word. Die kraanbalk was onderwerp aan laste volgens SABS 0160 - 1989 en meetings was geneem. Dieselfde balk was ook gemodelleer met eindige elemente. Die numeriese model was aan dieselfde laste as die eksperimentele balk onderwerp. Vergelykings was toe verkry tussen the resultate van die eksperimentele ondersoek en die numeriese model. Goeie vergelykings tussen die resultate was behaal en die numeriese model word as korrek aanvaar. Ander studente kan nou hierdie model gebruik vir die ondersoek na lokale spannings en vervormingseffekte wat moontlik vermoeidheid en ander in-diens probleme van elastiese oorhoofse kraan ondersteunende strukture in the praktyk kan veroorsaak.
Description
Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Electric cranes, Girders, Dissertations -- Civil engineering
Citation