Evaluation and comparison of search engines

Date
2004-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A growing body of studies is developing approaches to evaluate human interaction with Web search engines. Measuring the information retrieval effectiveness of World Wide Web search engines is costly because of the human relevance judgements involved. However, both for business enterprises and people it is important to know the most effective Web search engine, since such search engines help their users find a higher number of relevant Web pages with less effort. Furthermore, this information can be used for several practical purposes. This study does not attempt to describe all the currently available search engines, but provides a comparison of some, which are deemed to be among the most useful. It concentrates on search engines and their characteristics only. The goal is to help a new user get the most useful "hits" when using the various tools.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Al hoe meer studies word gedoen om benaderings te ontwikkel vir die evaluasie van menslike interaksie met Web-soekenjins. Om te meet hoe effektief 'n soekenjin inligting op die Wêreldwye Web kan opspoor, is duur vanweë die mens se relevansiebeoordeling wat daarby betrokke is. Dit is egter belangrik dat die bestuurders van sake-ondememings en ander mense sal weet watter die mees doeltreffende soekenjins is, aangesien sulke soekenjins hulle gebruikers help om 'n hoër aantal relevante Webblaaie met minder inspanning te vind. Hierdie inligting kan ook gebruik word om 'n paar praktiese doelwitte te verwesenlik. Daar word nie gepoog om al die soekenjins wat tans beskikbaar is, te beskryf nie, maar sommige van die soekenjins wat as die nuttigste beskou word, word vergelyk. Daar word alleenlik op soekenjins en hulle kenmerke gekonsentreer. Die doel is om die nuwe gebruiker te help om die nuttigste inligting te verkry deur gebruik te maak van verskeie hulpmiddels.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Search engines -- Evaluation, Web search engines -- Evaluation
Citation