Determining the attitudes/perceptions of retrenched Lesotho migrant labourers from the RSA mining industries regarding education using their career life histories
Date
2004-04
Authors
Morojele, Relebohile Nthati
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The level of unemployment in Lesotho has reached an alarming rate and this situation
is compounded by massive mine retrenchments (Central Bank of Lesotho, 2001: 22).
Given this background, it is imperative to gain a deeper understanding of the career
life histories of retrenched Basotho migrant labourers in order to explain their
perceptions/attitudes regarding education. In-depth individual interviews with 26
retrenched mineworkers were conducted for collecting data and a grounded theory
approach was followed in analysing the data.
The life histories of the men were critically investigated, from the time before they
were employed in the mines, to the stage when they were working in the mining
industries. The enquiry continued to a stage when they were retrenched from the
mines. Their lives after retrenchment were looked at to establish whether they had
acquired skills whilst they were employed in the mines. The objective was to determine
whether the skills acquired were useful to them after retrenchment and if they could
secure them employment in other sectors of the economy besides the mines. The
study revealed that most of the migrant labourers had not acquired other skills besides
those that were offered in the mines. As a result, all of the men were unemployed
becausethey lacked skills that were relevant to the economy of Lesotho.
Retrenched migrant labourers reported that education was important, especially for
their children. For them, they indicated that they could pursue education if they would
be employed in the mines again of it is offered where they would be employed, on the
job training. The question is whether these men will secure employment in other
sectors in Lesotho given that they lack relevant skills. It is advisable, therefore, for the
government of Lesotho to facilitate career guidance in the country to encourage these
men to acquire marketable skills and to promote employment creation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werkloosheidsyfer in Lesotho het 'n ontstellende vlak bereik en hierdie situasie word vererger deur massiewe afdankings by die myne (Central Bank of Lesotho, 2001: 22). Dit is dus noodsaaklik, gegee hierdie agtergrond dat 'n beter begrip van die beroepsgeskiedenisse van afgedankte Basotho trekarbeiders omskryf word om hulle persepsies/houdings jeens opvoeding vas te stel. Daar is individuele in-diepte onderhoude gevoer met 26 afgedankte mynwerkers om data in te samel en 'n gegronde teorie aanslag is gevolg in die analise van die data. Die lewensgeskiedenisse van die mans is krities ondersoek, vanaf die tydperk wat hulle in diens geneem is in die myne tot hulle indiensneming in die mynindustrieë. Die ondersoek sluit ook die afdankings periode in. Hulle lewens na afdanking is ook ondersoek om vas te stelof hulle vaardighede tydens hulle diens in die myne aangeleer het. Die doelstelling hiermee was om vas te stelof die aangeleerde vaardighede indiensname in ander sektore kon verseker na hulle afgedank is. Die studie toon dat die meeste trekarbeiders nie enige ander vaardighede aangeleer het as wat hulle in die myne gebruik het nie. Dit het daartoe gelei dat hulle nie geskik is vir werk in ander sektore aangesien hulle nie oor relevante vaardighede beskik nie. Afgedankte trekarbeiders het aangedui dat opvoeding belangrik is, veral vir hulle kinders. Hulle het wel aangedui dat hulle verdere opleiding sou wou ontvang indien hulle weer in diens geneem word of as deel van in-diens opleiding. Die kwessie is egter of hierdie mans in ander sektore in diens geneem sal word aangesien hulle nie oor die nodige vaardighede beskik nie. Dit word dus aanbeveel dat die Lesotho regering beroepsleiding te fasiliteer om hierdie mans aan te moedig om bemarkbare vaardighede te kry as ook om werkverskaffing aan te moedig.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Mineral industries -- Economic aspects -- South Africa, Foreign workers -- Life skills assessment -- Africa, Southern, Unemployed -- Training of -- Lesotho, Miners -- Attitudes -- Education -- Lesotho