Design and analysis of broadband microwave PIN diode switches

Engelbrecht, Quintin (2004-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is the analysis and design of a broadband PIN diode switch. Pin diode switches are gaining popularity in RF and microwave applications today. This is due to their excellent switching and power handling capabilities, reliability, low cost and small size. An analysis and design procedure for broadband PIN diode switch design, using the series, shunt and compound topologies respectively, is presented. In order to do a proper switch design, accurate practical models for the components are required. Parameter extraction therefore formed an important consideration for this study. A parameter extraction procedure is presented, which enables the designer to very accurately extract the required models for the components in the environment they operate in. The designer can then do a proper design to ensure that the switch response when measured, closely corresponds to that simulated. A compound configuration switch was designed, built and measured to confirm the validity of the design procedure. The results illustrate that if the extracted models of the components are integrated into the design, the measured and simulated response compare remarkably well.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die tesis is die analise en ontwerp van 'n wyeband PIN diode skakelaar. PIN diode skakelaars is besig om meer populariteit te verwerf in hedendaagse RF en mikrogolf toepassings. Dit is as gevolg van die diode se goeie skakel- en drywing hantering vermoëns, betroubaarheid, lae koste en klein fisiese dimensies. 'n Analise en ontwerpsprosedure vir wye band PIN diode skakelaars in die serie, parallel en saamgestelde topologieë word getoon. Om 'n deeglike skakelaar ontwerp te doen, word akkurate en praktiese modele van die komponente benodig. Parameter ekstraksie was daarom 'n groot oorweging vir hierdie studie. 'n Metode om parameters te onttrek word getoon wat die ontwerper in staat stelom akkurate modelle van komponente te onttrek, in die omgewing waarin hulle gebruik word. Die ontwerper kan dan 'n deeglike ontwerp doen wat as dit gemeet word.. die gemete en gesimuleerde resultate goed salooreenstem. 'n Saamgestelde topologie skakelaar is ontwerp, gebou en gemeet om die ontwerpsprosedure te verifieer. Die resultate toon dat as die modelle wat onttrek is, gebruik word in die ontwerp, dan stem die gemete en gesimuleerde resultate baie goed ooreen.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49905
This item appears in the following collections: