Contemporary African perspectives on Jesus' cross and human suffering : a critical comparison of African christologies

Akper, Godwin Iornenge (2004-04)

Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2004

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This research investigates the problem: do contemporary African Christologies reflect the portrayal of the personhood and the significance of the Cross of Christ in the New Testament? It explores the Christo logical views of African theologians in Black Theology, African Theology and African Women's Theology, and the fundamental presuppositions of these forms of Christologies rather than providing a detailed treatment of the individual Christo logical views of these theologians. The research argues that the methodological assumptions of African theologians, specifically, their hermeneutical starting point and convictions, deeply influence their Christological thoughts and constructions. Therefore, this research examines contemporary African hermeneutical methods, particularly searching for their congruence with the original and characteristic Protestant hermeneutical conviction of Sola Scriptura. As a comparative study, this research deliberately compares these contemporary and representative African Christologies with Paul's view of Jesus Christ and the significance of his Cross, thereby inquiring specifically after the role of Christian Soteriology in these African Christo logical approaches and comparing them with Paul. The research argues that, looking at dominant contemporary African Christologies from the perspective of Pauline Protology and Soteriology, they do not always fully reflect the New Testament portrayal of the personhood and the Cross of Christ in the New Testament. For future work on African Christologies, the research concludes and suggests that African Christologies be critically evaluated based on their congruence with the Protestant hermeneutical principle of Sola Scriptura.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie stel ondersoek in na die vraag: Hoe reflekteer hedendaagse Afrika- Christologiee die persoonskap en betekenis van die Kruis van Christus soos voorgestel in die Nuwe Testament? Dit bestudeer die Christologiese sienings van Afrika-teoloe in Swart Teologie, Afrika Teologie en Afrika Vroue- Teologie. Die klem val op die grondliggende voorveronderstellings van hierdie Christologiee eerder as op 'n gedetailleerde hantering van die onderskeie Christologiese sieninge van hierdie teoloe. Die navorsing voer aan dat die metodologiese aannames van Afrika-teoloe, spesifiek in hul hermeneutiese vertrekpunt en oortuigings, 'n diepgaande invloed uitoefen op hul Christologiese denke en konstruksies. Derhalwe bestudeer hierdie navorsing hedendaagse hermeneutiese metodes in Afrika, in besonder wat betref hulle ooreenkoms met die oorspronklike en kenmerkende Protestantse hermeneutiese oortuiging van Sola Scriptura. As 'n vergelykende studie word hierdie hedendaagse en verteenwoordigende Afrika- Christologiee gemeet teen Paulus se sieninge van Jesus Christus en die betekenis van die Kruis. Die ondersoek gaan dus veral in op die rol van Christelike soteriologie in hierdie Afrika-Christologiese benaderings, en vergelyk dit dan met Paulus. Die navorsing voer aan dat dominante hedendaagse Afrika-Christologiee, bestudeer vanuit die oogpunt van Christelike soteriologie, nie altyd die Nuwe Testamentiese voorstelling van die persoonskap en die Kruis van Christus voldoende reflekteer nie. Dit blyk veral uit 'n ondersoek van die Briewe van Paulus. Ter afsluiting doen die studie aan die hand dat toekomstige werk oor Afrika- Christologiee krities geevalueer word ooreenkomstig hul ooreenstemming met die Protestantste hermeneutiese beginsel van Sola Scriptura.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49893
This item appears in the following collections: