Compliance-gaining requests in educational contexts in Xhosa

Date
2004-03
Authors
Khuzwayo, Zoleka
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This Study investigates how favor asking may be expressed in Xhosa. Both favor asking and requesting are situated in a context, where the meaning of each is necessarily driven by the way the interlocutors interpret each other's speech. Again favor asking and requesting share the same underlying intent in that a speaker tries to get a hearer to do something. People in the working environment, more especially in the educational sector, have lots of projects to do and they are obliged to ask for favors for such projects. In the process of asking for favors, they are faced with a wide choice of strategies to choose from. In this study, the data shows consistent use of request strategies within specific contexts. The results of this study are consistently interpretable in that the more polite is the request for compliance; the greater is the degree of compliance. In Xhosa, unhedged performative and obligation are request strategies with the highest frequency of occurrence. There are also certain strategies in Xhosa that have a low frequency, i.e., imperative, ability, hedged performative, willingness, wishes, permissions and desire. Therefore they are not considered possible compliance strategies in Xhosa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek hoe die verskynsel van guns-vra in Xhosa uitgedruk word. Sowel guns-vra en versoeke word geritueer in 'n konteks, waar die betekenis van elk noodwendig gedryf word waarop die gesprekvoerders mekaar se spraak interpreteer. Guns-vra en verskoning deel dieselfde onderliggende bedoeling daarin dat die spreker poog om die hoorder iets te laat doen. Persone in die werksektor, meer spesifiek die opvoedkundige sektor, het talle take en projekte om uit te voer en hulle het noodwendig talle gunste om te vra vir die doeleindes van hierdie take. In die proses van gunste-vra, het sprekers 'n wye keuse van strategieë om aan te wend. Die data in die studie toon 'n konsekwente gebruik van versoekstrategieë in spesifieke kontekste. Die resultate van hierdie studie is konsekwent interpreteerbaar daarin dat hoe meer beleefd die versoek vir voldoening is, hoe groter is die graad van voldoening. Hierdie studie toon aan dat in Xhosa, ongekwalifiseerde performatief en verpligting die strategieë is wat die hoogste frekwensie van verskyning het. Die studie toon voorts aan dat daar ook bepaalde strategieë in Xhosa is wat 'n lae frekwensie het, naamlik die emperatief, vermoë, gekwalifiseerde performatief, bereidheid, wense, toestemming, en begeerte. Dus word hierdie strategieë nie beskou as moontlike voldoeningstrategieë nie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004.
Keywords
Xhosa language -- Usage, Persuasion (Rhetoric)
Citation