An infrastructure management support system for Western Cape Nature Conservation Board
Date
2003-03
Authors
Van Zyl, Nicolaas Milne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the use of GIS (Geographical Information Systems) to
develop an infrastructure management support system for the Western Cape Nature
Conservation Board (WCNCB). The primary goal was to design a system to help the
managers with their task of managing the infrastructure of a reserve. It involved the
development and description, of a system in ArcView with the programming language
Avenue in conjunction with an Access application developed in Visual Basic for
Applications. The end result was a system that can create maps of all the different
infrastructure features with ArcView and use an open-ended Access application to
input data. The data are stored in an Access database. The thesis describes the user
functionality of the system. Basic reporting facilities are provided and the data and
system have the potential to provide essential reporting in future development. The
conclusion of this thesis is that GIS could fulfil the role of an Infrastructure
Management Support System for WCNCB.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis ondersoek die gebruik van GIS (Geografiese Inligting Stelsels) in die ontwikkeling van 'n infrastruktuur bestuurshulpmiddel VIT Wes-Kaap Natuurbewaringsraad. Die primêre doel van hierdie studie is om 'n sisteem te ontwikkel wat die bestuurders van die verskillende natuurreservate kan bystaan in die bestuur van hul reservate. Die tesis beskryf die ontwikkeling van 'n infrastruktuur bestuurshulpmiddel met ArcView se programmeringstaal Avenue. Tesame hiermee is 'n Access applikasie wat in Visual Basic for Applications ontwikkel is geïntegreer. Die eind-resultaat is 'n sisteem wat kaarte met ArcView vanaf gestoorde data in 'n Access databasis kan produseer en ook datainvordering kan hanteer. Die tesis beskryf die ontwikkeling en funksionaliteit van die sisteem. Daar word voorsiening gemaak vir basiese verslaglewerende funksies en vir toekomstige meer gevorderde analises in die data samestelling. Die gevolgtrekking wat in die tesis gemaak word is dat GIS die rol van 'n infrastruktuur bestuurshulpmiddel kan vervul VIT Wes-Kaap Natuurbewaringsraad.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003.
Keywords
Western Cape Nature Conservation Board, Geographic information systems, National parks and reserves -- South Africa -- Western Cape -- Management -- Data processing, Infrastructure (Economics) -- South Africa -- Western Cape -- Management -- Data processing, Management information systems -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Geography and environmental studies, Theses -- Geography and environmental studies