Notes on the flora and vegetation of the Omuverume plateau-mountain, Waterberg, Southwest Africa

Rutherford, M. C (1973)

Thesis (MSc) -- University of Stellenbosch, 1973.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: A short account is given of the vegetation and flora of a 32 square kilometer area which is characterized firstly by being a meeting-ground for the major floras of the northeastern "Tree savanna and woodland" and the central "Thornbush savanna" vegetation types of S.W.A. and secondly by containing several topographically-correlated local floristic areas which here form a buffer zone between the two major floras. A table of 310 vascular plant species collected and observed in the floristic areas present, is given. The relict nature of the extreme south-western geographical limits of the flora of the "Tree savanna and woodland" vegetation type is also indicated.

AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Kort verslag van die plantegroei en flora van 'n 32 vierkant kilometer area is gegee. Hierdie area word eerstens gekenmerk deur dat dit 'n gebied is waar die groot floras van die noordoostelike "Boomsavanna en Droë Woud" en die sentrale "Doringbossavanna" plantegr oei tipes van S.W.A. bymekaarkom en tweedens deur dat 'n paar topografies-gekorreleerde lokale floristiese areas wat 'n buffer sone tussen die twee groot floras vorm, teenwoordig is. 'n Tabel van 310 vaatplantsoorte wat versamel en opgemerk is in die floristiese areas wat teenwoordig is, is gegee. Die relik-geaardheid van die heel suidwestelike geografiese grens van die flora van die "Boomsavanna en Droë Woud" plantegroei tipe, is ook aangetoon.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49563
This item appears in the following collections: