The challenge experienced by orphans and child-headed families in Top Village, Mafikeng, North West Province

Nkwe, Bakobanye Tsitsiri Ellen (2008-03)

Thesis (MPhil) -- Stellenbosch University,2008.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The question, Is our political and religious leaders doing enough to deal with this problem of orphans and child-headed families in our country? However, in the North West province the intervention of NGO’s such as Tsibogang Christian Action Group which was founded in 2002 with its headquarters in Lomanyaneng, Mafikeng play an important role in assisting orphans and child-headed families. Tsibogang is interdenominational organization, operating in the area of the Central District (Ngaka Molema District Municipalities) of the North West Province. The newest project of Tsibogang Christian Action Group is Godisang Orphan Care Project. It runs a computerized data base with more than 1000 orphans and vulnerable children. They visit various homes in the villages, taking orphans and child- headed families to Home Affairs to be registered for birth certificates, and assist those who are older to apply for Identity documents and also start to apply for child social grants. There are currently 12,1million AIDS orphans in Sub-Saharan Africa alone equating to 80% of the Worlds Children who have been orphaned by AIDS. This is too much for any society to cope with in traditional ways, let alone a society eroded by AIDS (http://www.orphansknowmore.com/the-statistics). However, the problem continues to grow, by the year 2010 UNAIDS (2004) predicts orphan population in excess of 25million in Sub-Saharan Africa. In South Africa there are 1.2million AIDS Orphans in 2005, (www.avert.org/aids orphans.htm) and 83 000 child-headed household.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vraag, “Doen ons politieke en religieuse leiers genoeg om met die problem van weeskinders en families met kinders as hoof van die huishouding in ons land?” In die Noordwes Provinsie het die tussenbeidetreding van die NRO’s soos bv, die Tsibogang Christelike Aksiegroep, welke gestig was in 2002 met sy hoofkantoor in Lomanyaneng, Mafikeng, ‘n belangrike rol gespeel in die bystand van weeskinders en waar kinders as hoof van ‘n huishouding staan. Tsibogang is ‘n interkerklike organisasie, welke opereer in die Sentrale Distrik (Ngaka Modiri Molema Distrik Munisipaliteit) van die Noord-wes Provinsie. Die nuutste projek van Tsibogang Christelike Aksiegroep is “Godisang Wees Sorg Projek”. Dit bestuur ‘n gerekenaariseerde databasis met meer as 1000 wees-en kwesbare kinders. Die organisasie besoek verkillende huis in die “statte”, neem weeskinders en die kinders wie as hoof staan van huishouding na die Departement van Binnelandse Sake om geregistreer te word vir geboortesertifikaate, en staan ook daardie ouer persone by wie aansoek wil doen vir identiteitdokumente as ook vir kinderwelsyn toelae. Daar is tans 12.1 miljoen Vigs weeskinders in Sub-Sahara Afrika alleen welke gelyk is aan 80% van die wereldse kinders wie wees gelaat is deur VIGS. Dit op sigself is te veel vir enige gemeenskap om meet e handel met ‘n tradisionele uitgangspunt, wat nog van ‘n gemeenskap wat kwyn weens VIGS. (http://www.orphansknowmore.com/the-statistics). In elk geval, neem die problem steeds toe en UNAIDS(2004) voorspel dat die getal weeskinders teen 2010 meer as 25 miljoen in die Sub-Sahara Afrika streek sal wees. In Suid Afrika was daar as 1.2 miljoen VIGS wesies in 2005, (www.Avert.org/aids orphans.htm) en 83 000 huishoudings van wie kinders die hoof is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49440
This item appears in the following collections: