JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Sonsopkoms
Peyper, Liesl
Date Issued:2007-08
Abstract:
In ’n era waar die gedrukte media se verkope wêreldwyd afneem, is daar in Suid-Afrika ’n dagblad wat
die teendeel ervaar. LIESL PEYPER het gaan aanklop by Fergus Sampson, ’n alumnus van die USB wat
agter Daily Sun se suksesverhaal sit.