Identiteitsvorming in die Afrikaanse blogosfeer

Swarts, Johannes Jacobus (2010-03)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2010.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to investigate Afrikaner identity in the Afrikaans blogosphere on the basis of the Afrikaner nasionalist identity that was forged during the twentieth century. The environment within which blogs function and its characteristics are discussed, after which the circumstances that led to the development of Afrikaner identity as well as the current sociopolitical position of Afrikaners are traced. Through quantitative analysis, the Afrikaans blogosphere is compared to this identity to discover too what extent the identity is still remnant in Afrikaans bloggers. It is concluded that Afrikaner nationalism is virtually extinct in the Afrikaans blogosphere and that the plurality of identities hosted by it are fragmented and paradoxical.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om identiteitsvorming in die Afrikaanse blogosfeer te ondersoek aan die hand van die Afrikaner-nasionalistiese identiteitskonstruk van die twintigste eeu. Aandag word geskenk aan die milieu waarbinne blogs funksioneer en hul aard, waarna die omstandighede waaronder Afrikaneridentiteit ontstaan sowel as die huidige sosio-politiese posisie van Afrikaners nagespeur word. Aan die hand van kwantitatiewe ondersoekmetodes word Afrikaanse blogs dan met die voorafgenoemde identiteit vergelyk in 'n poging om agter te kom in watter mate dit nog by Afrikaanse bloggers teenwoordig is. Die gevolgtrekking word gemaak dat Afrikaner-nasionalisme bykans afwesig is in die Afrikaanse blogosfeer en dat die pluraliteit van identiteite daarop gefragmenteerd en paradoksaal daar uitsien.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/4171
This item appears in the following collections: