Molecular analyses of Salvia Africana-Lutea L. transgenic hairy root clones for secondary bioactives
Date
2009-12
Authors
Ramogola, Watsie Princess Neo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Biotechnological applications are useful for adding value to the local medicinal plants
and may provide an alternative source of pharmacologically-active compounds thus
assisting with the conservation of wild populations. Salvia africana-lutea aromatic herb
has long been used in folk medicine by traditional healers in the Western Cape Province
(South Africa) for various ailments. As an in vitro conservation strategy, a continuous S.
africana-lutea shoot culture was successfully established in solid MS medium containing
BA (0.5 mg L-1) and NAA (0.2 mg L-1). The regeneration rate of the S. africana-lutea
plants was high which produced approximately 720 plantlets in 20 culture bottles over a
four week cycle. The microshoots were rooted in the MS medium without PGRs prior to
acclimatisation. A survival rate of 92% was recorded for the greenhouse-acclimatised
shoots.
AFRIKAANS OPSOMMING: Biotegnologiese toepassings is nuttig vir waarde toevoeging tot inheemse medisinale plante en kan ‘n alternatiewe bron van farmakologies aktiewe verbindings verskaf wat bydrae tot die bewaring van populasies in die natuur. Die aromatiese krui Salvia. Africana-lutea is reeds vir ‘n lang tydperk in volks medisyne deur tradisionele geneesheers in die Wes Kaap provinsie (Suid Afrika) vir ‘n verskeidenheid kwale gebruik. ‘n Kontinu S. africana-lutea lootkultuur in soliede Murashige en Skoog (1962) (MS) media wat BA (0.5 mg L-1) en NAA (0.2 mg L-1) bevat, is suksesvol as ‘n in vitro konservasie strategie ontwikkel. Die regenerasie tempo van die S. africana-lutea plante was hoog en het ongeveer 720 plante in 20 kultuur bottels tydens ‘n vier week siklus gelewer. Die mikrolote is op plant groei reguleerder vrye MS media gewortel voordat plante geaklimatiseer is. ’n Oorlewingstempo van 92% is vir die glashuis geaklimatiseerde lote waargeneem.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2009.
Keywords
Salvia africana-lutea aromatic herb -- Antimicrobial bioactivity, Salvia africana-lutea -- Molecular analysis, Salvia africana-lutea -- Medicinal use, Theses -- Genetics, Dissertations -- Genetics