The effects of a group exercise program on primary school children aged six to ten years diagnosed with Developmental Coordination Disorder (DCD)

Salie, Roshaan (Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-03)

Thesis (MScPhysio (Interdisciplinary Health Sciences. Physiotherapy))--University of Stellenbosch, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Background: Children who lack the motor coordination to perform the tasks that have usually been acquired at their age, given normal intellectual ability and the absence of other neurological disorders, are classified as having Developmental Coordination Disorder (DCD) according to DSMIV. Limited professional resources prohibit individual therapy and these children are being treated in “gross motor groups” regardless of the fact that this has limited proven efficacy. This study aims to investigate whether group exercise physiotherapy does improve the gross motor function of children with DCD aged six to ten years old. Methods: Thirty-nine children were assessed at pre and post intervention on the Movement Assessment Battery for Children (M-ABC) as well as the Perceived Efficacy and Goal Setting (PEGS) questionnaire by a blinded research assistant. They were randomly allocated to either a control (N=19) or an intervention group (N=20). The intervention group was then further subdivided into groups of four to six per group to attend group exercise sessions of 30 – 45 minutes three times per week. Group exercises were aimed at improving manual dexterity, ball skills and balance by incorporating aerobic exercises, strengthening exercises, coordination as well as task specific activities. Results: There was a significant increase (p=.028) in the total scores tested by the experimental group on the M-ABC after the eight week intervention. Manual dexterity skills had improved significantly (p=.035). There was a trend for ball skills to improve (p=.088) but no improvement was recorded for static or dynamic balance post intervention. PEGS results indicated that subjects considered themselves as very competent regardless of their abilities. Conclusions: The results of this study support the hypothesis that an eight week group exercise program can improve the gross motor skills of children with DCD. It would seem that implementing such an intervention is a viable option, especially where resources limit the availability of one to one therapy.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Kinders wat „n gebrek aan motoriese koördinasie het om ouderdoms verwante take te verrig, gegewe dat hulle normale intellektuele vermoëns het en die afwesigheid van ander neorologiese abnormaliteite, word geklassifiseer as “Developmental Coordination Disorder” (DCD) volgens die DSM IV. Beperkte professionele menslike hulpbronne voorkom individele terapie en hierdie kinders word gewoonlik behandel in grofmotoriese groepe, ongeag dat daar min bewyse is dat dit „n effektiewe behandelings metode is. Die doel van hierdie studie is om vas te stel of „n fisioterapie groepsoefenprogram „n effektiewe behandelingsvorm is om die grofmotoriese vaardighede in ses tot tienjarige primêre skool kinders, met „n diagnose van DCD, verbeter. Metodes: Nege-en-dertig kinders was geassesseer met die “Movement Assessment Battery for Children” (M-ABC) en die “Perceived Efficacy and Goal Setting” (PEGS) vraelys deur „n geblinde navorsingsassistent. Hulle is in twee groepe nl kontrole groep wat nie intervensie gekry het nie (N=19) en „n eksperimentele groep (N=20)verdeel deur eenvoudige ewekansige toewysing. Die eksperimentele groep was verder onderverdeel in groepe van vier tot ses om groepsoefeningsessies by te woon drie keer „n week vir 30 tot 45 minute. Die doel van die groepsoefeninge was om die volgende areas te verbeter: handvaardigheid, balvaardigheid en balans deur die inkorporasie van balansaktiwiteite, spierversterkingsoefeninge, koördinasie sowel as taak spesifieke aktiwiteite. Die deelnemers was weer geassesseer met die Movement-ABC en die PEGS na die agt weke lange intervensie program. Resultate: Daar was 'n beduidende toename (p=.028) in die algehele telling deur die eksperimentele groep op die M-ABC na die agt weke deelname. Handvaardigheid het beduidend verbeter (p=.035). Daar was „n tendens vir balvaardighede om te verbeter (p=0.88), maar geen verbetering was aangedui vir balans na die ingryping nie. Die PEGS resultate was moeilik om te interpreteer aangesien die deelnemers hulself as baie vaardig gesien het ten spyte van hulle vermoëns. Gevolgtrekking: Die resultate van hierdie studie ondersteun die hipotese dat 'n doelgerigte groepsoefeningsprogram wel die grofmotoriese vaardighede van kinders met „n diagnose van DCD verbeter. Fisioterapeute kan 'n groepsofeningsprogram met vertroue implementeer waar 'n tekort aan menslike hulpbronne een tot een terapie beperk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/2811
This item appears in the following collections: