How scientific terms are taught and learnt in the Intermediate Phase

Wababa, Zola (2009-12)

Thesis (MEd (Curriculum Studies))--University of Stellenbosch, 2009.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The study seeks to investigate how a language is used in teaching and learning of natural science in the intermediate phase, with specific reference to the way in which isiXhosa (learners’ home language) is used alongside English (the resource language and medium of teaching and learning). My research investigated teaching and learning practice materials in two classes and studied the roles of English and isiXhosa in mediating cognitively challenging subject content, particularly natural science concepts and terminology. In chapter two I refer to different theoreticians to advance my argument around the use of language as a tool to promote cognitive development and conceptual understanding in areas of academic learning in this case, natural science. I looked at work done internationally on cognitive development and then explored numerous research projects conducted on the same issue in an African context around the use of indigenous languages in teaching and learning. I also explored the Language in Education Policy underpinning the natural science curriculum statement, particularly the distinction between additive and subtractive bi/multilingualism. I will discuss the language of science and investigate how this highly specialised natural science jargon is used to convey understanding of science to learners who are not native speakers of English. Classroom observations and interviews with teachers are used to gain insight into the use of both isiXhosa and English in everyday teaching and learning. Teaching and learning materials such as textbooks and learners’ work are also explored. These are attempts to determine how natural science concepts and terminology are explained to learners and which language is used and for what purposes? The study concludes that the lack of materials in isiXhosa, coupled with unplanned code switching to English and the extensive use of English borrowings affect learners’ ability to understand cognitively challenging material.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek hoe taal gebruik word in die onderrig en leer van natuurwetenskap in die interim fase met spesifieke verwysing na die wyse waarop isiXhosa (die leerders se huistaal) saam met Engels (die taal van hulpbronne en van onderrig-leer). My navorsing het die onderrig en leer praktyke van en materiaal in twee klasse ondersoek en die rolle van isiXhosa en Engels bestudeer waar kognitief-komplekse leermateriaal, veral natuurwetenskap konsepte en terminologie gebruik is. In hoofstuk twee verwys ek na verskeie teoretici om my argument oor die gebruik van taal as instrument om kognitiewe ontwikkeling en konseptuele begrip van natuurwetenskap (in hierdie geval) te bevorder, te ondersteun. Ek ondersoek internasionale perspektiewe op kognitiewe en konseptuele ontwikkeling in akademiese kontekste, in hierdie geval natuurwetenskap, opgevolg deur ‘n verskeidenheid van navorsingsprojekte op dieselfde onderwerp in die konteks van Afrika, veral wat betref die gebruik van inheemse tale in leer en onderrig. Ek neem die Taal in Onderrig Beleid onderliggend aan die natuurwetenskap kurrikulumverklaring in ag, met spesifieke verwysing na die onderskeid tussen aanvullende en afbrekende twee- en meertaligheid. Die taal wat in die natuurwetenskappe gebruik word, word ook onder die loep geneem en die ondersoek fokus op die wyse waarop hierdie hoogs gespesialiseerde vaktaal gebruik word om natuurwetenskap by leerders wat nie huistaalsprekers van Engels is nie, tuis te bring. Klaskamerwaarneming en onderhoude met onderwysers is gebruik om insig te verkry in die gebruik van beide isiXhosa en Engels in daaglikse onderrig en leer. Onderrig- en leermateriaal soos handboeke en leerders se werk is ook ondersoek. Hierdie is gedoen om uit te vind hoe natuurwetenskap konsepte en terminologie aan leerders verduidelik word en watter taal gebruik word vir watter doeleindes. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat ‘n gebrek aan onderrig- en leermateriaal saam met onbeplande kodewisseling tussen Engels en Afrikaans en die uitgebreide gebruik van leenwoorde uit Engels beïnvloed die leerders se vermoë om kognitief komplekse materiaal te verstaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/2189
This item appears in the following collections: