Assessing the use of GIS in the poverty alleviation strategy of the West Coast District Municipality
Date
2007-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Poverty is a complex issue and has many causes which are wide-ranging with devastating
effects. In order for these effects of poverty to be minimilised and contained, a poverty
alleviation strategy has to be implemented in an effective and efficient manner. In order for a
poverty alleviation strategy to be effective for the main stakeholders in the decision-making
process the various components of poverty have to be fully comprehended. The extent of
poverty needs to be determined by employing poverty measurement techniques which will
enable the decision-maker to use a (GIS) to store the poverty data. This Geographical
Information System (GIS) enables the decision-makers to capture, manage, store and
analyse the poverty data. The GIS can be used to map poverty data and allow a visual
display of the poverty data to indicate where the greatest needs are and to allow that the
relevant stakeholders and policy makers focus scarce resources and efforts to these areas.
Therefore poverty mapping can greatly assist government with the implementation process of
the policy process specifically in the West Coast region, where a Poverty Alleviation Strategy
is currently being implemented. This implementation plan of the West Coast Poverty
Alleviation Strategy can be much more effective if used in conjunction with a GIS for poverty
mapping. Therefore decision-makers in the West Coast District Municipality will be provided
with an opportunity to utilise the poverty data in a more effective manner which will improve
their decision-making process thorough the assistance of a decision-support tool such as the
visual display of poverty in the West Coast region.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toestand van armoede is ingewikkeld en kompleks. Armoede het verskeie negatiewe nagevolge. Om hierdie negatiewe nagevolge te bekamp, moet ʼn armoedeverligting strategie in ʼn effektiewe manier geïmplementeer word. Die armoedeverligting strategie kan net vir die hoof rolspelers effektief wees tydens die besluitnemings proses, as die hoof oorsake van armoede in volle konteks beskryf en verstaan word. Die toestand van armoede kan net bepaal word deur om gebruik te maak van verskei armoede meetings tegnieke. Hierdie tegnieke sal die besluitnemer in staat stel om ʼn Geografiese Inligtings Stelsel (GIS) te kan gebruik wat die armoede data kan stoor. GIS kan gebruik word om die toestand van armoede visueel te illustreer. Deur gebruik te maak van ʼn kaart om aan te wys waar die grootste behoefte is i.t.v. die armoede data en waar die rolspelers hulle hulpbronne en kragte moet saamsnoer. Armoede kartering kan daarom ʼn geweldige hulp verleen aan die Owerhede. Veral i.t.v. die beleid implementerings proses in die Weskus Armoedeverligting Strategie, wat ʼn sleutel armoede verligting aksie plan bevat. Die beleid proses sal net verbeter word, deur vir die besluitnemers in die Weskus Distrik Munisipaliteit ʼn geleentheid te skep om die armoede data in ʼn alternatiewe manier te gebruik. Armoede kartering is so alternatiewe manier en sal deur ʼn besluitneming ondersteunings sisteem soos GIS die algehele besluitnemings proses in die Weskus streek verbeter.

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Poverty -- South Africa -- Western Cape -- Data processing, Poverty -- South Africa -- Western Cape -- Measurement, Geographic information systems, Theses -- Public management and planning, Dissertations -- Public management and planning