Improve your essay writing : the essential guide

Malie, Tebogo Ma'Khopotso (2005-12)

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The application designed is an attempt to solve the problems that students face in writing well balanced academic essays. These are essays that are correct in structure and form, coherent and cohesive, well referenced, and not plagiarised. These concerns are addressed in five basic units. These are "Where to Start", "The Basic Structure", "Paragraphing", "Referencing" and "Exercises". The exercises serve as a summary of all the units. This application derived out of the needs of the students of the University of Botswana. The content was a result of a needs analysis done through observation and interviews. The evaluation of the application was done by the students themselves and fellow students at Stellenbosch University.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie voorlegging is 'n soeke na 'n oplossing vir die probleme wat studente ondervind om 'n goed-gebalanseerde akademiese essay (werkstuk, proefskrif, tesis) te skryf. Hierdie is essays wat in struktuur en vorm korrek is, duidelik en relevant is, korrekte verwysings het en nie nageskryf (plagiaat) is nie. Die probleme is in vyf afdelings bespreek; nl. "Waar om te Begin", "Die Basiese Struktuur", "Paragrawe", "Verwysings" en "Oefeninge". Die oefeninge dien as opsomming vir al die eenhede. Hierdie voorlegging het ontstaan uit ’n behoefte van die studente by die Universiteit Botswana. Die inhoud was die resultaat van 'n behoefte-analise wat deur observasie en onderhoude gedoen is. Die evaluasie is deur die betrokke studente en studente aan die Universiteit Stellenbosch gedoen.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/21239
This item appears in the following collections: