Corporate social strategy as a key to sustainable business
Date
2005-12
Authors
Nel, Jan-Derick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Corporate social responsibility is a subject that is of concern to most companies that operate on a large scale today. This assignment looks at corporate social responsibility to understand how this fits into a company today. There is a short overview of the history to better understand the underlying factors and to determine the importance of corporate social responsibility. Attention is given to the argument that the current approach of companies to adhere to corporate social responsibility is because of pressure.
There is also a focus on the relationship between business and society to establish how business can view its responsibilities. The example of Shell is used to show how a company under immense pressure can develop sustainable practices to ensure that they remain profitable. After the main discussion some important points are mentioned in the conclusion to clarify the business case for corporate social strategy.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid is ‘n onderwerp wat van belang is vir meeste maatskappye wat grootskaals bedrywig is vandag. Hierdie opdrag ondersoek korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid om beter te verstaan hoe dit vandag in die maatskappy inpas. Daar is ‘n kort oorsig oor die geskiedenis om die onderliggende faktore beter te verstaan en om die belangrikheid van korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid te bepaal. Daar word ook aandag gegee aan die argument dat maatskappye verantwoordelik optree as gevolg van druk. Daar word ook gefokus op die verhouding tussen besigheid en die samelewing om te bepaal hoe besigheid sy verantwoordelikhede moet benader. Die voorbeeld van Shell word gebruik om te wys hoe ‘n maatskappy onder druk volhoubare gebruike kan ontwikkel om te verseker dat hulle winsgewend bly. Na die hoof bespreking word daar ‘n paar belangrike punte in die slotsom saamgevat om 'n besigheidsaak vir korporatiewe maatskaplike strategie uit te maak..

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2005.
Keywords
Shell Petroleum Development Company of Nigeria, Strategic planning -- Social aspects, Sustainable development, Social responsibility of business, Theses -- Philosophy, Dissertations -- Philosophy