Apparel shopping behaviour. Part 1, Towards the development of a conceptual theoretical model

Du Preez, R. (AOSIS Open Journal, 2003-10)

The original publication is available at http://www.sajip.co.za

Article

Apparel shopping behaviour in a multicultural society is a complex phenomenon. The objective of this paper is to analyse various theoretical models from two disciplines, namely Consumer Behaviour and Clothing, and to develop a new conceptual theoretical model focussing on variables influencing apparel shopping behaviour in a multicultural consumer society. Variables were presented as market dominated, consumer dominated, and/or market and consumer interaction variables. Retailers, marketers, educators, researchers and students could benefit from the proposed model and recommendations are made in this regard. Part 2 reports on an empirical study based on the proposed conceptual theoretical model and discusses market segments and profiles.

Klere-aankoopgedrag in ’n multi-kulturele verbruikersamelewing is ’n komplekse fenomeen. Die doelwit van die artikel is om verskeie teoretiese modelle vanuit twee dissiplines, naamlik Verbruikersielkunde en Kleding, te analiseer. ’n Nuwe konseptuele teoretiese model is ontwikkel. Die model fokus op veranderlikes wat klereaankoopgedrag in ’n multi-kulturele verbruikersamelewing beïnvloed. Veranderlikes word gegroepeer op grond van die mate waartoe dit oorheers word deur die mark, verbruiker en/of die interaksie tussen die mark en die verbruiker. Kleinhandelaars, bemarkers, opvoeders, navorsers en studente sou kon voordeel trek uit die voorgestelde model. Aanbevelings word in dié verband gemaak. In Deel 2 word ’n empiriese studie gerapporteer. Dié studie is op hierdie voorgestelde konseptuele teoretiese model gegrond en marksegmente sowel as profiele word bespreek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/21169
This item appears in the following collections: