Early empowerment of women and girls as a tool to reduce human trafficking in Nepal
Date
2007-03
Authors
Oviedo de Mock, Ana Mercedes
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on trafficking of young Nepalese girls and women. Trafficking is an integral part of the social and economic fabric of Nepal, as in other parts of the world. The practice causes intolerable degradation and suffering for the girls and young women involved, who are treated as a commodity. It presents a risk to their physical and mental health, and in particular to their sexual health. The study examines the connections between age, level of education and sexual exploitation in consequence of trafficking. In particular, it considers the need to empower women at an early age in order to fight discrimination and violence against women in Nepal.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die handel dryf van jong Nepalse dogters en vroue. Hierdie bedryf is ‘n integrale deel van die sosiale en ekonomiese stelsel van Nepal, soos in ander dele van die wêreld. Hierdie bedryf is vernederend vir die dogters en vroue wat as handelsartikels behandel word. Dit hou ‘n risiko vir hule fisiese, psigiese sowel as seksuele gesondheid in. Hierdie studie ondersoek die verband tussen ouderdom, opvoedingsvlak en seksuele blootstelling as gevolg van die handel wat plaasvind. Dit beklemtoon die behoefte om vroue op ‘n jong ouderdom te bemagtig om teen diskriminasie en geweld teen vroue in Nepal te stry.

Description
Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Human trafficking -- Nepal, Human trafficking -- Nepal -- Prevention, Women -- Crimes against -- Nepal, Women -- Crimes against -- Nepal -- Prevention, Girls -- Crimes against -- Nepal, Girls -- Crimes against -- Nepal -- Prevention, Sex discrimination against women -- Nepal, Women -- Nepal -- Social conditions, Theses -- Industrial psychology, Dissertations -- Industrial psychology