The dog sat on the blog : an overview of how the weblog medium can be used in education

Hitge, Lize-Mari (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2007-03)

Assignment (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Globally weblogs have burgeoned since their development in the late nineties. The phenomenon has demystified the technical side of online publishing, allowing individuals without specialised knowledge to create and update their own websites. Weblogs are already used in a number of professional sectors such as journalism, marketing, politics and now also education. This study is approached from a uses and gratifications framework and provides a broad overview of the emergence, structure, applications, pitfalls and future of blogs in education. Weblogs are also investigated in relation to other social software tools and learning theories.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gebruik van webjoernale wêreldwyd het gebloei sedert die verskynsel in die laat negentigs ontwikkel het. Dit is nou moontlik om webwerwe te skep en in stand te hou sonder ´n gespesialiseerde kennis van programmering. Webjoernale het reeds ´n impak gemaak op ´n verskeidenheid professionele sektore soos joernalistiek, bemarking, politiek en nou ook die opvoedkunde. Hierdie studie word aangepak vanuit ´n gebruike -en gratifikasie-raamwerk en ondersoek webjoernale in die opvoedkunde. Die opdrag gee ´n wye oorsig oor die ontwikkeling, struktuur, gebruike, hindernisse en toekoms van webjoernale in opvoedkundige omgewings. Aandag word ook gegee daaraan om webjoernale te ondersoek in verhouding tot ander sosiale sagteware en leerteorieë.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20880
This item appears in the following collections: