Managing HIV/AIDS in small and medium enterprises (SMEs), with the focus on South Africa : an experience by the International Finance Corporation (IFC), the private sector division of the World Bank Group

Enslin, Laetitia (2007-03)

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The objectives of the research are to provide feedback from small- and medium enterprises, observations, gaps and to discuss the successes of the IFC Against AIDS HIV/AIDS pilot study and training programme. The study tries to share the IFC Against AIDS program experience with the private- and public sectors, non-governmental organizations and business sectors should they be interested. The problem statement can be defined as follows: Small- and medium enterprises in South Africa do not have the capacity or the ability to effectively address HIV/AIDS in their respective workplaces. Presently there are 152 small-and medium enterprises in four different countries in Sub-Saharan Africa, who are participating in the pilot study of which 27 are in South Africa. In this study the restricted research that has previously been done in the sector, is being used and referred to. The findings for the pilot study have provided invaluable information to the International Finance Corporation. The results are being used in the developing of a one year programme, which includes formal training and four monthly formal follow-up sessions in every cohort.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwitte van die navorsingstudie is om die terugvoering vanaf die klein- en medium sake ondernemings, waarnemings, gapings en suksesse van die “IFC Against AIDS” se MIV/VIGS te loots en opleidingsprogramme aan te spreek. Die studie poog om die “IFC Against AIDS” program se ondervinding met die privaat- en publieke sektor, en nie-regerings- en besigheids organisasies (wat belangstel) te deel. Die doel is om die program benaderings in die voorkoming van MIV/VIGS, te repliseer. Dit sluit ook die gebruik van die metodologie en materiaal in. Die probleem stelling kan as volg gedefinieer word: Klein- en medium sake ondernemings in Suid-Afrika het nie die vermoe of die kapasiteit om MIV/VIGS effektief in hul onderskeie werkplekke aan te spreek nie. Daar is tans 152 klein-en medium sake ondernemings, in vier verskillende lande in Sub-Sahara Afrika, wat aan die loots opleidingsprogram deelneem, 27 van hierdie ondernemings is in Suid-Afrika. Beperkte navorsing wat voorheen in die sektor gedoen is, word in die studie bespreek en gebruik as verwysing. Die aanbevelings van die lootsprojek het aan die “International Finance Corporation” waardevolle inligting verskaf. Die resultate is gebruik in die ontwikkeling van ‘n een-jaar program wat ‘n formele opleidingsessie en vier maandelikse formele opvolgsessies met elke kohort, insluit.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20879
This item appears in the following collections: