The making of the maker : a practice-based exploration into the process of signification as a mutually constitutive process for artist and artwork

Ferreira, Doret Jr (Johanna Dorothea) (2012-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a practice-based investigation into the mutual coming into being of artist and artwork within the process of signification as described by Julia Kristeva. The investigation is done from an unstable subjective position and requires innovative research methodologies and a sustained close connection with the practice in order to accommodate the complexity inherent to the process. The exploration involves a closer look at the process of making of the work, the possible meaning embedded in the artworks and the impact on the maker of the work. The situated knowledge acquired through the praxis provides new insight supported by the theories of Julia Kristeva and others.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is ’n praktykgebaseerde ondersoek na die wedersydse totstandkoming van kunstenaar en kunswerk binne die proses van signifikasie soos beskryf deur Julia Kristeva. Die ondersoek word gedoen vanuit ’n onstabiele subjektiewe posisie en vereis innoverende navorsingsmetodologieë en ’n volgehoue nóú verbintenis met die praktyk om voorsiening te maak vir die kompleksiteit inherent aan die proses. Die ontleding behels ’n verkenning van die werksproses, die moontlike betekenis verskuil binne die kunswerke en die impak op die maker van die werk. Die gesitueerde kennis wat uit die praxis voortspruit verskaf nuwe insigte, gesteun deur die teorieë van Julia Kristeva en ander.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20356
This item appears in the following collections: