HIV/AIDS knowledge levels and attitudes towards people living with HIV/AIDS of members of the Pretoria South LIONS Club.
Date
2012-03
Authors
Phiri, Takako C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to determine the HIV/AIDS knowledge levels and attitudes towards people living with HIV/AIDS of LIONS Club members of Pretoria South. This was done so to identify potential pitfalls (e.g. negative attitudes of members towards HIV/AIDS) that may influence the roll out of planned HIV/AIDS campaigns in a negative manner; as well as to make recommendations on how the LIONS Club can be involved in future projects related to HIV/AIDS.
Data was collected by means of self-administered questionnaires from 25 participants. The findings revealed that there were high levels of knowledge on HIV/AIDS, as well as positive attitudes towards PLWHA displayed by members of the LIONS Club of Pretoria South.
It was recommended that the LIONS Club of Pretoria South should actively involve itself in HIV-related community projects. Further research could be conducted on a larger scale to obtain a broader picture of the knowledge on HIV/AIDS, as well as attitudes towards PLWHA at LIONS Clubs in the whole of Pretoria.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die MIV-verwante kennisvlakke en ingesteldheid teenoor mense wat met MIV/Vigs saamleef van lede van die LIONS-klub van Pretoriasuid, te bepaal. Dit is gedoen om sodoende potensiële valstrikke (soos negatiewe ingesteldheid van lede teenoor MIV/Vigs) te identifiseer wat die beplande loodsing van MIV/Vigs-veldtogte negatief mag beïnvloed, asook om aanbevelings te kan doen oor hoe die LIONS-klub in toekomstige projekte rakende MIV/Vigs betrek kan word. Data is ingewin deur selfgeadministreerde vraelyste deur 25 deelnemers. Bevindings het hoë kennisvlakke uitgewys oor MIV/Vigs, sowel as positiewe ingesteldheid teenoor mense wat met MIV/Vigs saamleef deur lede van Pretoria-Suid se LIONS-klub. Daar is aanbeveel dat die LIONS-klub van Pretoriasuid aktief betrokke behoort te raak by MIV-verwante gemeenskapsprojekte. Nog navorsing behoort op 'n wyer skaal uitgevoer te word om 'n omvattende beeld onder lede van die LIONS-klubs in die ganse Pretoria van hulle kennis oor MIV/Vigs, sowel as hulle ingesteldheid teenoor mense wat met MIV/Vigs saamleef, te bekom.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
AIDS (Disease) -- South Africa -- Pretoria, HIV infections -- South Africa -- Pretoria, Lions Club (Pretoria, South Africa), Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management