Managing political risk : corporate social responsibility as a risk mitigation tool. A focus on the Niger Delta, southern Nigeria

Moen, Siri (2012-03)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The petroleum industry concern itself with natural resource extracting activities which are highly sensitive for contributing to environmental degradation by oil spills or gas flaring. A large proportion of the world’s oil and gas reserves is located in developing countries where the presence of multinational oil corporations (MNOCs) is high as host countries often lack the infrastructure needed or are financially unable to conduct extracting operations on their own. The Niger Delta in southern Nigeria has one of the largest oil reserves in Africa and is one of the world’s leading oil exporters. MNOCs like Shell, Chevron, Total, ExxonMobil and Statoil are some of the firms present in the Niger Delta region. The oil-rich area in the developing country poses high levels of political risk for the MNOCs. Local grievances, paired with environmental degradation and human rights violations by the oil companies, have led to a tense relationship between the local stakeholders and the MNOCs, with so-called petro-violence at the center of the oil conflict. Frequently, oil installations are sabotaged and crude oil is stolen, causing major financial losses for the firms, and armed attacks on oil facilities and kidnapping of MNOCs’ staff constitute the majority of political risks facing MNOCs operating in the Niger Delta. This study investigates how MNOCs can successfully manage such political risks, providing a business advantage in a challenging business environment. By addressing the companys’ own behaviour, the research analyses if social engagement through corporate social responsibility (CSR) can mitigate political risk in the Niger Delta. The study looks at two different MNOCs operating in the Niger delta, Shell and Statoil, and scrutinises their methods of implementation of their CSR initiatives. The difference in approaches to CSR is elucidated where Shell claims it has repositioned its approach from a top-down angle during the first years of conducting CSR projects, to a more stakeholder-oriented approach. Yet, their approach is still found to carry elements of the previous top-down approach, and has not resulted in satisfactory performance in relation to stated goals. Statoil undertakes a stakeholder-oriented bottom-up approach, executed with a high level of commitment. The stated CSR goals have to a great extent been met. By assessing the two companies’ CSR strategies in relation to the frequency of political risks experienced by each MNOC, the study finds that CSR has the potential to mitigate political risk depending on the approach to implementation, and could serve as a political risk management strategy.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die brandstofbedryf is betrokke by die ontginning van natuurlike hulpbronne, ’n aktiwiteit wat hoogs sensitief is vir sy bydrae tot omgewingsbesoedeling as gevolg van storting van olie en opvlamming van gas. ’n Baie groot deel van die wêreld se olie en gas reserwes word aangetref in ontwikkelende lande. Die teenwoordigheid van Multinasionale Olie Korporasies (MNOKs) in hierdie lande is groot omdat daar gewoonlik ’n gebrek aan toepaslike infrastruktuur is en die lande ook nie finansieel in staat mag wees om die ontginning op hulle eie te doen nie. Die Niger Delta in die Suide van Nigerië beskik oor een van die grootste olie reserwes in Afrika en is een van die voorste olie uitvoerders in die wêreld. Shell, Chevron, Total, ExxonMobil en Statoil is van die bekende MNOK wat ontginning doen in die Niger Delta gebied. Die olieryke gebiede in ’n ontwikkelende land kan groot politieke risiko vir die MNOKs inhou. Plaaslike griewe gekoppel aan omgewings besoedeling en menseregte skendings deur die oliemaatskappye het gelei tot ’n gespanne verhouding tussen hulle en die plaaslike belange groepe, en sogenaamde “petrogeweld” staan sentraal hierin. Heel gereeld word olie-installasies gesaboteer en ru-olie word gesteel, wat natuurlik groot finansiële verliese die firmas inhou. Daarby word gewapende aanvalle op die olie-installasies uitgevoer en van die MNOKs se personeel ontvoer. Al hierdie dinge vorm die groot politieke risiko’s wat die MNOKs in die Niger Delta in die gesig staar. Hierdie studie ondersoek hoe die MNOKs met welslae hierdie politieke risiko’s kan teenwerk om vir hulle ’n suksesvolle besigheid te vestig in ’n baie mededingende bedryfsomgewing. Deur te kyk na die maatskappy se eie gedrag, sal die navorsing analiseer of gemeenskapsbetrokkenheid deur korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (KSV) die politieke risiko in die Niger Delta kan temper. Die studie kyk na twee verskillende MNOK wat in die gebied bedryf word, Shell en Statoil, en kyk noukeurig na die manier waarop hulle KSV inisiatiewe toegepas word. Die verskil in benadering tot die probleem word toegelig deur die feit dat Shell beweer dat hulle ’n bo-na-onder benadering in die beginjare van KSV projekte verander het na ’n beleid waar meer na die betrokkenheid van belangegroepe gekyk word. Tog word gevind dat daar nog oorblyfsels is van die bo-na-onder benadering en dat doelwitte wat gestel is nie bevredigend bereik is nie. Statoil daarenteen. Implementeer ’n onder-na-bo benadering met betrokkenheid van belangegroepe en ’n hoë vlak van toewyding deur die maatskappy. Die gestelde KSV doelwitte is grootliks behaal. Deur te kyk na die twee maatskappye se ervaring van politieke risiko in verhouding met hulle KSV strategieë bevind hierdie studie dat KSV wel die potensiaal het om, as dit suksesvol toegepas word, politieke risiko te temper en dus kan die as ’n strategie om sodanige risiko te bestuur.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/20189
This item appears in the following collections: